Die stasiebevelvoerder het op die man se liggaam by die polisiekantoor afgekom en ʼn ambulans ontbied. Hy is egter op die perseel dood verklaar.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 Januarie 2024
Dringende onderwys-ingryping in Noord-Kaap nodig
Fritz sê onderwys in die provinsie het die spoor byster geraak en die Noord-Kaap bevind hom nou heel onderaan die provinsiale punteleer.
Eindfluitjie vir voorste blaser Jaco Peyper
Peyper sê hy wil meer tyd saam met sy vrou en twee dogters deurbring, terwyl hy ook meer aandag aan sy groeiende sakebelange wil gee.
Moeilike kinderjare stuit nie vir Natasha
Natasha Venter van Hoër Meisieskool Bloemhof wil vir ander pleegkinders wys, “jy kan ʼn toekoms vir jouself bou”.
Borgtog vir twee van polisie wat glo bande, kragopwekkers buit
Die teenkorrupsietaakspan het Donderdag omstreeks 06:00 op die polisiebeamptes se private wonings toegeslaan en beslag gelê op vermoedelik staatseiendom van sowat R1 miljoen.
Lara wil joernalis word, met 8 A’s
Lara Potgieter van Hoër Meisieskool Bloemhof het ʼn besonderse liefde vir National Geographic.
Matriekuitslae ‘belangrike barometer’, maar kyk ook verder
Die vraag moet gevra word of die syfer ʼn ware weerspieëling van die gehalte van onderwys in Suid-Afrika is, sê die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum.
ToekomsVenster: Roepstem van die Here
In terme van “los maak” wat mag dit verteenwoordig in my en jou lewe? In terme van “strek na wat voor is”, die karakter van Jesus wat in ons lewens gestalte moet kry, is dit ons van harte ingesteldheid?
Groot vordering met opknapping aan Table View-strandfront
Die Kaapstad-metro sal in die komende weke begin met ʼn twee jaar lange projek om wandelpaaie, verouderde stormafvoerpype en ablusiegeriewe by sy ikoniese strande op te knap.
Laer fase beurtkrag geld nou dié naweek
Eskom sê danksy die herindiensstelling van ʼn opwekkingseenheid en ʼn daling in gedeeltelike ladingsverliese wat tot ʼn verbetering in opwekkingskapasiteit gelei het, sal die laer fase geld.
Nuwe wetsontwerp moet skoon drinkwater verseker
In hierdie stadium kan die departement van water en sanitasie glad nie regstreeks ingryp wanneer munisipaliteite versuim om drinkwater wat aan die bepaalde standaard voldoen, te lewer nie.
Steeds te min slaag wiskunde en wetenskap
Meer leerders het wel bó 60% vir wiskunde en wetenskap behaal as die jaar tevore.
Pretoria-huisvrou en dogter reis om die wêreld
Dit is die storie van twee vroue wat die wêreld deurkruis op ʼn luukse skip vir 274 aande na 65 lande, 11 wêreldwonders en sewe vastelande.
Twee dood in skietery met polisie
Twee verdagtes is doodgeskiet ná hulle op die polisie in KwaZulu-Natal losgebrand het.
Juan Boucher ʼn bulletjie ryker
“Sy is ʼn ma duisend – ʼn mens kan klaar sien sy is heeltemal verlief en verlore as dit by Bohdan kom.”
Vrou wat familie glo vir polisgeld vermoor, bly agter tralies
Speurders het aan die saak begin werk nadat hulle ʼn wenk van familielede van Agnes Setshwantsho ontvang het.
Israel bombardeer Gaza terwyl geskil met bondgenoot VSA prut
Die VSA het opnuut ʼn voorstel vir die skepping van ʼn Palestynse staat ter tafel gelê.
Johan tref die kol met agt A’s
Johan het darem so tussen die skoolwerk deur tyd gehad om deel te neem aan sportskiet.
Foto’s: Matrieks vier veerkragtigheid, nie net onderskeidings
“Ek is opgewonde om ʼn nuwe lewensfase te betree, maar my hart sal definitief na my skooljare terugverlang.”
61-jarige Sainz glimlag tussen duine
Suid-Afrikaners Guy Botterill en Brett Cummings het die Dakar-veldtydren in die sesde plek voltooi, terwyl Giniel de Villiers en Dennis Murphy sewende klaargemaak het.