Die matriekklas van 2023 het grotendeels uit kandidate bestaan wat swaar getref is deur die Covid-19-pandemie en ander groot uitdagings en daarom is hul prestasie prysenswaardig.
Alles vir Vrydag 19 Januarie 2024
Vyf familielede in huis vermoor
Volgens die polisie is daar Woensdag op die grusame toneel afgekom toe ander familielede die oorledenes wou besoek.
‘Regte slaagsyfer is 55,3%’; skoolverlaters wek kommer
“Dit is uiters kommerwekkend dat soveel leerders uit die stelsel verdwyn het. Dit is ’n tendens wat jaarliks gesien word. In die eerste plek bewys dit dat die verlaging van slaagvereistes leerders nie oortuig om aan te hou om tot matriek skool te gaan nie.”
Joodse weerwraak en broeder Jesus se bergrede
Aangesien daar geen menslike oplossing vir aardse onreg en konflik bestaan nie, word daar afgesluit met die Ou Testamentiese verwagting dat daar ʼn tyd sal aanbreek wanneer die swaarde in ploegskare sal verander.
Op 199 verander alles
Dit is meer as waarskynlik dat Suid-Afrika vanjaar uiteindelik, vir die eerste keer in dekades, sal ophou om ʼn dominante partystaat te wees, al sal die ANC dalk die grootste enkele party bly en selfs mag behou.
Gedagte vir die dag: Jy kry nie tien gratis sondes per dag nie
“As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ʼn lewende en heilige offer (Romeine 12:1).