Op Donderdag 15 Junie gaan duisende ouers van voornemende gr. 1- en 8-leerders in Gauteng aansoek doen om in 2024 plek vir hul kinders in goeie skole te probeer verseker.
Lees meerAlles vir Woensdag 14 Junie 2023
R83 miljoen, drie en ʼn half jaar later … en ʼn enkele HOP-huis gebou
Die skuld vir vertragings word gepak op burokrasie, probleme met die verkryging van goedkeuring, die verskuiwing van gesinne na tydelike behuisingseenhede, die Covid-19-pandemie, die Julie 2021-onluste en grootskaalse oorstromings.
Mkhwebane se aansoek verwerp
Die konstitusionele hof het Woensdag die geskorste Openbare Beskermer adv. Busisiwe Mkhwebane se aansoek om direkte toegang tot die hof van die hand gewys.
Tshwane beraam reeds planne oor Eskom-skuld
Die burgemeester het vroeër openlik verklaar dat die stad se belangrikste politieke prioriteit die verkryging van beheer oor die stad se finansies is en die reaksie op die bevindinge van die ouditeur-generaal.
Kind skiet glo onderwyser in Bosnië
Die kind is nog nie 14 jaar oud nie.
Trump ontken skuld in saak oor geheime dokumente
Trump sê sy vervolging is polities-gemotiveerd en beskryf die aanklag as “ʼn poging om by die 2024-verkiesing in te meng”.
Wiele2Wiele gesels oor Volvo se elektriese trok-reeks
Wiele2Wiele het die bekendstelling van Volvo se elektriese vragmotor-reeks bygewoon, met Toyota se nuwe Vitz rondgerits en tyd met die Jeep Grand Cherokee spandeer. Hulle gee raad oor hoe jy ‘n turbo-aangedrewe enjin kan warm maak en wenke vir wanneer jy die reënweer met ‘n motorfiets moet trotseer.
Só lyk beurtkrag vir die week
Eskom het Woensdag gesê beurtkrag sal vanaf middernag vanaand opgeskort bly tot Donderdag om 16:00.
Tshwane skuld Eskom nou R1,9 miljard
Die raad se kragrekening vir April, wat R776 miljoen beloop en teen 18 Mei betaalbaar was, is steeds nie vereffen nie.
Nuwe aanrandingsklag teen Jaco Swart
Die eenheid het van ʼn betroubare bron verneem dat Jaco Swart Suid-Afrika verlaat het en nou in die Verenigde Koninkryk (VK) woon, waar hy na bewering onwettig werk.
Straf politici, nie gewone SA’ners, pleit Solidariteit Beweging by VSA
In die brief vra die Beweging dat die VSA eerder beskikbare ekonomiese instrumente gebruik om die private sektor in Suid-Afrika te steun terwyl hy stappe kan oorweeg teen Suid-Afrikaanse politici wat teen landsbelang optree en Suid-Afrika se buitelandse verhoudinge vertroebel.
ToekomsVenster: Loof God vir sy sorg
Is dit nie ʼn besonderse mooi vers nie? Dink net daaroor: my tong, bedoelende my menswees, my hele wese, sal nie stilbly oor U sorg nie. Dag vir dag sal ek U loof.
Oorstromings, ontruimings en kragonderbrekings in die Kaap
Inwoners in sekere dele van die Wes-Kaap spook om (letterlik) kop bo water te hou nadat erge reënbuie oor die provinsie uitgesak het.
ANC-regering ‘verleentheid’ vir Afrika – VF Plus
“Die regering het met irrasionele beleidsrigtings, swak regering, staatskaping en korrupsie Suid-Afrika in ʼn uiters benarde situasie laat beland waar beleggersvertroue daal en die hoop op ekonomiese groei en werkskepping skraal is.”
Foto’s: Donnalee, Ivan nog ʼn pienkvoet ryker
“Dit was die mooiste oomblik om te beleef.”
ANC móét dokumente oor kaderontplooiing voorlê
“Die feit dat die ANC hand en tand baklei het om hierdie rekords van die publiek te weerhou, dui daarop dat die dokumente vir die heel eerste keer Ramaphosa se persoonlike aandadigheid aan staatskaping en korrupsie sal blootlê.”
Kolisi op koers vir Frankryk
“Ons mikpunt op hierdie stadium is om toe te sien dat Siya in een of twee van die opwarmingswedstryde sal speel,” het Rassie Erasmus gesê.
Solidariteit verwerp raswet in ‘historiese noodkongres’
Volgens die aanvaarde resolusie is “die bou van ʼn alternatiewe bedeling” gegrond op die idee van gemeenskapsfederalisme die beste antwoord op die rasvergrype.
4 SA’ners in veld by Amerikaanse Ope
ʼn Rekordgetal van altesame 10 187 spelers het ingeskryf om aan vanjaar se Ope deel te neem, met 156 wat uiteindelik die paal gehaal het.
Wêreldbeker-drome lê in Tafelberg se skadu
“Wanneer jy by die Protea-kamp instap voel dit of jy vir jou familie gaan kuier. Ons is ʼn groep wat goed vir mekaar wil speel en daardie verhouding sal ons beslis deur hierdie Wêreldbeker-toernooi dra.”