Die wenners van die SA Sporttoekennings word vroeg in Mei tydens ʼn spoggeleentheid by die Sun City Superbowl aangewys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Siya Kolisi"
Kolisi haal ‘Time100’-lys
Die Wêreldbeker-wenkaptein word in die Amerikaanse nuustydskrif TIME as die “verpersoonliking van hoop” bestempel.
25 miljoen SA’ners neem aktief aan sport deel
“Ons is onteenseglik ʼn nasie wat passievol is oor sport, met ongeveer 75% van Suid-Afrikaanse volwassenes wat belangstelling in sport toon en ʼn verbysterende 25 miljoen wat aktief aan ʼn sportsoort deelneem.”
Dis Kolisi teen Dupont in Kampioenebeker
“Antoine is ʼn begaafde speler en hy het ʼn unieke benadering tot die spel. Ek dink hy is ongelooflik, ʼn eens-in-ʼn-leeftyd-speler, en jy moet gereed wees vir enigiets wanneer hy op die veld is.”
Kolisi voor kapteinskap-kruispad
Rassie Erasmus sal dit verkies dat die Springbok-kaptein sy rugby in Suid-Afrika speel, bloot omdat dit kommunikasie en beplanning vergemaklik.
Siya weer op operasietafel
“Ek sal gou weer op my pos wees,” het Siya Kolisi Dinsdag op sosiale media beloof nadat hy ʼn operasie aan sy hand ondergaan het.
Kitshoff slaggereed vir Kolisi-stryd
Steven Kitshoff is oorgehaal om weer op alle suiers te vuur wanneer Ulster vanaand teen Racing 92 in Belfast speel.
Kolisi se Racing-buiging om die draai
“Ek kan nie wag om te speel nie en sal myself op die veld moet bewys.”
Kyk: Fransmanne verwelkom Siya by Racing 92
“Wanneer ek eendag die klub verlaat, sal ek daarvan hou as mense sê dat ek my heel beste gegee het.”
Video: Kolbe bewaarheid jong Springbok-ondersteuner se drome
Nimmer as te nooit het dié sewejarige gedink dat sy droom uiteindelik ʼn werklikheid sou word nie.
Siya wil nog die Bok-trui dra
“Ek is nog beskikbaar om gekies te word. Niks gaan verander nie. Ek wil speel.”
‘Dankie Suid-Afrika,’ sê Siya
“Mense wat nie van Suid-Afrika is nie, verstaan nie noodwendig wat die oorwinning vir ons land beteken nie. Dit gaan nie net oor die spel of die wedstryd nie; ons land gaan deur so baie dinge.”
Kolisi op koers vir Frankryk
“Ons mikpunt op hierdie stadium is om toe te sien dat Siya in een of twee van die opwarmingswedstryde sal speel,” het Rassie Erasmus gesê.
Bokke sal Kolisi se vordering ‘monitor’
Dit is egter nog te vroeg om met sekerheid te sê wanneer die Springbok-kaptein weer op die speelveld sal wees.
‘Harde werk begin nóú’ – Kolisi
Kolisi het Vrydag die knieoperasie ondergaan, net vier maande voor die Wêreldbeker-rugbytoernooi.
Siya se WB-deelname hang glo in weegskaal
Die Springbok-kaptein het sy regterknie in die Sharks se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Munster beseer.
Video: Siya vertel oor lewensreis van stofpaaie tot stampvol rugbystadions
“My hele lewe het onherroeplik verander die dag wat ek die Here leer ken het.”
Fransmanne kies twee Bokke vir wêreldspan
Daar is geen plek vir ander Bok-brekers soos Eben Etzebeth en Frans Malherbe in die Franse skrywers se droomspan nie.
Kolisi se kop staan Frankryk toe
Die Sharks het bevestig dat die Springbok-kaptein sy tasse vir Racing 92 ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi sal pak.
Siya geëerd oor toekenning
“Dit sou egter nie sonder my spanmaats en die afrigters moontlik gewees het nie.”