Die meeste padsterftes kan jaar ná jaar aan voetgangers toegeskryf word.
Lees meerAlles vir Dinsdag 3 Januarie 2023
Ouers, berei julself só voor vir die eerste skooldag
“Die ouers is dikwels meer emosioneel oorweldig as wat hul kinders is en dan projekteer hulle onbewustelik hul emosionele onsekerhede of angs.”
Video: Oproer oor ‘verbode items’ in Boksburg-tronk
Daar word vermoed dat hulle die operasie gekelder het omdat hulle verbode items in hul besit het en nie wou gehad het dat dit tydens die operasie gevind word nie.
Maroela Media se 10 gewildste Taaltoffies vir 2022
Hierdie 10 artikels is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media se Toetentaal-afdeling.
Twee dood ná vliegtuig in Gauteng neerstort
Slegs die passasier en vlieënier was aan boord en al twee het noodlottige beserings opgedoen.
SA20 ook op Sky Sports te sien
“Dít is ʼn belangrike ooreenkoms wat ons nog ʼn internasionale hupstoot vóór ons amptelike bekendstelling op 10 Januarie sal gee.”
Seun vasgekeer in betonpilaar
Thai Ly Hao Nam se hulpkrete is gehoor nadat hy in die hol betonpilaar van sowat 35 m diep geval het.
Polisie, plaaswag trek veediewe blitsig vas
ʼn Soektog het gevolg en vyf skape is op die agtersitplek en kattebak van die voertuig gevind.
Aussie-legende kap na Elgar
“Benewens Anrich Nortjé kon die res van die Suid-Afrikaanse boulaanval met beter leierskap ook veel beter in Australië gevaar het.”
Maroela Media se 10 gewildste gedoriewaar-stories vir 2022
Hierdie 10 artikels is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media se Gedoriewaar-portaal.
Uitdrukking: Aan die voete van Gamaliël sit
Wat beteken dit om aan die voete van Gamaliël te sit? Taaltoffie ondersoek dié uitdrukking.
Swaar reën nog met ons tot herfs
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) kan die hele land gemiddelde tot bogemiddelde reënval vir die res van die somermaande verwag. Dit kan met vloede en oorstromings gepaardgaan.
Maroela Media se 10 gewildste leefstyl-artikels vir 2022
Hierdie tien artikels is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media se leefstyl-portaal.
Boekoorsig: Spreekwoorde en ander segswyses
Enigiemand wat graag hulle taal- en kommunikasievaardigheid wil opskerp, sal hierdie boek geniet en gereeld daarna verwys.
Foto’s: Klopse neem Kaapstad weer op horings
Dit is die eerste keer sedert 2020 dat die Kaapse Klopse se straatkarnaval weer kon plaasvind.
Rilee is ʼn sesslaan-masjien
Die Suid-Afrikaanse kolwer het die naasmeeste T20-sesse (86) in 2022 gemoker.
‘Skrap van e-tol sloer,’ sê Outa
“Outa hou vol dat die geringe persentasie padgebruikers wat steeds vir e-tol betaal net hul geld mors, aangesien die waarskynlikheid om ʼn terugbetaling te kry skraal tot nul is.”
Kolisi se kop staan Frankryk toe
Die Sharks het bevestig dat die Springbok-kaptein sy tasse vir Racing 92 ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi sal pak.
Legendariese tydrenjaer sterf in sneeuvoertuigongeluk
“Ken Block was ʼn visionêr, pionier en ikoon. En die belangrikste, ʼn pa en man. Hy sal ongelooflik gemis word.”
Swak sig gʼn hindernis vir dié storieverteller
“In die verlede het ek op ʼn regte, ou Olivetti-tikmasjien getik. Ek moes mooi tik, want as daar een fout ingesluip het, moes ek soms van voor af begin.”