Daar heers kommer oor die meer as 100 tieners – vanaf die ouderdom van 13 jaar – onder die ma’s wat geboorte op Kersfees en Nuwejaar gegee het.
Alles vir Dinsdag 3 Januarie 2023
Globale risiko’s, maar tog geleenthede vir Suid-Afrika in 2023
Groot dele van die wêreld gaan ’n moeilike fase tegemoet. Suid-Afrika kan saam ly of geleenthede opneem en die vrugte pluk.
Novak op die wenpad in Australië
Oudergewoonte het Novak Djokovic die nuwe jaar op ʼn wennoot begin toe hy met Constant Lestienne in die Adelaide International 1-toernooi afgereken het.
Só begin jy jou droomtuin
Reusebome, borrelende fonteine, kleurryke rose en pragtige jasmyn wat teen jou muur oprank en die soete geure van lente meebring.
Resep: Broodjie met caprese-en-spekvulsel
Skop die nuwe werksjaar behoorlik af met dié heerlike kosblikgereg.
Maroela Media se 10 gewildste vermaak-artikels vir 2022
Hierdie tien artikels is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media se vermaak-portaal.
Oujaarsaand in Duitsland
Oujaarsaand, daarenteen, wat hier Silvester heet (vernoem na ʼn pous wie se gedenkdag op 31 Desember is), is ’n uitbundige, vrolike fees en word gewoonlik met ʼn partytjie of minstens ʼn samekoms met vriende gevier.
Gedagte vir die dag: God hoor jou gebede
Die Here sorg vir dié wat reg doen, en Hy luister na hulle gebede. (1 Petrus 3:12)