“Dricus loop altyd oor van die selfvertroue voor ’n geveg en hy word net beter ná elke een.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dricus du Plessis"
Dricus weer Maart in UFC-aksie
Die Suid-Afrikaanse gemengdegevegskuns-atleet het die nuus op sy amptelike Twitter-rekening met ’n opgewonde “I’m back!” bevestig.
‘Stillknocks’ wil nóg teenstanders planke toe stuur
“Ek kan nie wag vir die volgende geveg op reis na die titel nie. Hierdie was maar net die begin en nou weet die hele wêreld waarvan ons al vir ’n geruime tyd bewus is!”
SA’ner belig plaasmoorde ná oorwinning tydens UFC-buiging
Suid-Afrikaner wen UFC-buiging in eerste ronde en gebruik ook sy platform om die wêreld oor plaasmoorde in te lig. Kyk na video hier:
Dricus oorgehaal vir UFC-buiging
“Ek is ongelooflik opgewonde om Dricus in aksie te sien. Hy lyk soos ’n kampioen en sy gewig is so te sê perfek.”
SA’ner se UFC-droom word waar
“Ek is gereed vir die groot verhoog en binnekort sal die hele wêreld weet wie Stillknocks is.”
19-jarige oud-Garsie een van EFC se blinkste sterre
“Ek droom groot. Ek is baie trots om deel van die EFC te wees en ek wil graag een van die beste vegters, of selfs dié beste vegter ter wêreld, in my gewigsklas wees.”
‘Stillknocks’ is EFC se kroonprins
Soos waarop sy bynaam tereg sinspeel: Wanneer “Stillknocks” jou eers in ’n hoek gedruk het, kan jy maar weet dat jou slaaptyd om die draai is.