“Ek dink ons vergeet as ons mekaar so kap dat dit ʼn regte mens aan die ander punt van die gesprek is wat kan seerkry en gevoelens het.”
Lees meerAlles vir Donderdag 12 Januarie 2023
‘Ramaphosa se kabinet moet antwoord gee vir Eskom-skuldlas’
“Die probleem strek egter veel dieper as die wanbetaling van munisipaliteite – en wel tot by provinsiale en nasionale regeringsfere se onvermoë om hul grondwetlike pligte uit te voer.”
Gemeenskap herdenk vermoorde kind se verjaardag
Action Society sê Bokgabo Poo se gesin is steeds in die duister wat die vordering met die ondersoek betref.
‘Kom haal vleis,’ hoor gemeenskap ná olifantstroping
Nog olifante is glo in die Pongola-natuurreservaat naby die Swaziland-grens geskiet nadat toeriste en gidse van die Pongola-wildreservaat Woensdag deur vermeende stropers aangeval is.
Kragtariewe styg met byna 19%
Eskom het vir byna dubbel die hoeveelheid gevra wat Nersa nou goedgekeur het.
Vyf sterf in Jhb-botsing
Nog nege mense is in die botsing in Roodepoort beseer.
‘Rianette en die Internet’: Ouerskap in ’n digitale wêreld kan maklik wees
Rianette praat oor die voorbereiding en bestuur van digitale gewoontes en maniere om ons kinders veilig aanlyn te hou, terwyl ons hulle leer hoe om verantwoordelike digitale burgers te wees.
Vyfdeur-Jimny ʼn werklikheid – en op pad na SA!
As een van Suzuki se gewilde sportnutse, en ʼn 4×4 wat by die grootstes en bestes kan kers vashou, het die driedeur-Jimny amper eiehandig Suzuki as ʼn wêreldwye topverkoper gevestig.
Dodetal nou 40 ná Boksburg-ontploffing
“Die jongste verslag is gegrond op geverifieerde syfers, maar soos ons almal weet, kan die dodetal verder styg.”
Taalgebruik: Die los en/of vas skryf van woorde
“Alles behalwe” of “allesbehalwe”? “Droë vrugte” of “droëvrugte”? Taaltoffie stel ondersoek in na die skryfwyse en betekenisse van ʼn paar woorde wat los en vas geskryf kan word.
ToekomsVenster: ‘Moet oor niks besorg wees nie’
Die Here God sorg dan vir die mossies en die lelies van die veld. Vandag daar en môre verdroog, hoeveel te meer vir ons, vir my en vir jou wat in verhouding met Hom leef nie.
Ramaphosa hoor later oor vervolging
Zuma se regspan het aangevoer die nolle prosequi-sertifikaat is van toepassing op “enigiemand wat in die dossier genoem word” en dat die president se naam wel verskeie kere daarin verskyn.
11 personeel se haasbekkies saam in graad R
Tien juffrouens, een meneer en een kantoordame het Woensdag saam met hul haasbekkies by Laerskool Proteapark in Rustenburg aangemeld.
Dié flieks, reekse is benoem vir SAG-toekenning
The Banshees of Inisherin en Everything Everywhere All at Once het met vyf benoemings elk die voortou by vanjaar se Screen Actors Guild (SAG) geneem.
Geliefde advokaat, rolprentmaker (69) sterf
“Sy eerlike empatie met mense van enige agtergrond en sy onwrikbare geloof in waarheid en geregtigheid het van hom ʼn geliefde pa, huweliksmaat, advokaat, vriend, kunstenaar en mens gemaak.”
ʼn Gesonde gemeenskap het openbare ruimtes nodig
Weens ʼn verskeidenheid van redes, waarvan veiligheid seker die belangrikste is, raak dit deesdae vir die meeste mense moeiliker om op ʼn ontspanne en gemaklike wyse te kuier en te sosialiseer.
Wêreldrekord: Al sewe vastelande binne drie dae
Dit is die vinnigste reis ooit!
Nuwe TVS-model: Goedkoop, maar alles behalwe generies
Ek sal hierdie fiets hoog kan aanbeveel vir mense wat pas begin motorfiets ry, of wat geld wil spaar op hul daaglikse pendel.
Wen ‘n paar splinternuwe Maroela-velskoene
Twee gelukkige Maroela-lesers staan die kans om vanjaar elkeen met ‘n paar Maroela-vellies te spog!
Huiswerkhulp vir ouers wat kopkrap
Hoewel huiswerk ʼn roetineverandering teweegbring, is dit allermins iets wat as tydrowend of vervelig beskou moet word.