‘Rianette en die Internet’: Ouerskap in ’n digitale wêreld kan maklik wees

(Foto verskaf)

As ouers en grootouers is daar alreeds soveel verantwoordelikhede waarna omgesien moet word en om digitale ouerskap nog daarby te voeg kan jou moedeloos laat voel.

In hierdie episode van Rianette en die Internet, gee Rianette Leibowitz praktiese riglyne om jou te help met hierdie uitdaging. Sy praat oor die voorbereiding en bestuur van digitale gewoontes en maniere om ons kinders veilig aanlyn te hou, terwyl ons hulle leer hoe om verantwoordelike digitale burgers te wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.