Dié splinternuwe reeks volg kort op die uiters stylvolle hakke van “Die Real Housewives van Pretoria”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Die Real Housewives van Pretoria"
‘Housewives’ van Pretoria se Rhona: ‘Ek was nog altyd eg’
Rhona Erasmus gesels met Maroela Media oor haar kinderdae as kaalvoetkind van ʼn klein dorpie wat haar voete in die stad moes vind, wat sukses vir haar beteken en haar ervaring op ‘Real Housewives’.
Luister: TV-huisvrou maak hart oop
Terwyl die vure van dwelm- en alkoholmisbruik, gesinsgeweld en depressie rondom haar gewoed het, het Talana Vuren-Kuhn besef dat hoewel haar stukkie goud in die hitte van vorm kan verander, dit nimmer as te nooit sal smelt nie.
Vredesvlaggies wapper uiteindelik op ‘Real Housewives’
“Ek dink ons vergeet as ons mekaar so kap dat dit ʼn regte mens aan die ander punt van die gesprek is wat kan seerkry en gevoelens het.”
Video: ‘Ek is spyt oor niks’, sê ‘RHOPTA’ se Mel Viljoen
Mel Viljoen vertel aan Maroela Media dat ‘Die Real Housewives van Pretoria’ presies aan haar verwagtinge voldoen en sê sy steur haar min aan kritiek op sosiale media – sy wil net ʼn rolmodel vir jong meisies wees.
Mel ‘mees omstrede karakter‘ in huisvrou-reeks
“Jy moet bekommerd raak as mense nié oor jou praat nie.”
Kiki, Mel suiwer die lug
“Ek het nie gedink jy sal ooit vir enigiemand jammer sê nie.”
Kiki klaar met Pretoria en die drama: ‘Ek’s uit’
“Wil jy ons almal nooit weer sien nie?” vra Mel. “Nee,” antwoord Kiki ongeërg.
‘Rhona is behep met Peet’
Rhona probeer om by Mel uit te vind waarom Peet destyds van die regsrol geskrap is.
‘Real Housewives’: Mel sê Renske is ’n ‘slang’ ná sy geheim verklap
“Ek dink dis hoogs onvanpas om goed wat ek vir jou persoonlik gesê het voor almal uit te blaker,” het ʼn ontstelde Mel aan Renske gesê.
‘Real Housewives’: Vonke spat toe Marié huisvroue met ‘hiënas’ vergelyk
“Ek is nie die hiëna nie, ek is die leeu. Hiënas gaan net om jou lag, ek gaan jou byt.”
‘Real Housewives’ se Rhona en Mel dans die drama weg
Slaapkamergesprekke, ʼn boksgeveg én fopdosser was alles deel van dié (relatiewe) dramavrye episode.
Luister: Rhona en ‘Ousus’ Renske kies om kritiek af te lag
“Ek sal eerder kômmin genoem word en soos ʼn toffie gekou word voordat ek self die een is wat ander só op sosiale media afknou en seermaak.”
Diamante nie genoeg om van dié ‘Real Housewives’ vriende te maak
Rhona se besluit om saam te kuier, maar nie soos die ander vroue haar naels te laat glinster met R10 000 se diamante nie, het Peet duidelik onthuts gelaat.
Skinderstories versuur Pta-huisvroue se staptoer
Die onderliggende spanning tussen Rhona en Mel het ʼn kookpunt in Donderdagaand se episode van Die Real Housewives van Pretoria bereik.
Glanspaar sê oor ‘vals’ naelprodukte
Peet en Mel Viljoen is ook tans te sien in die kykNET-werklikheidsreeks ‘Die Real Housewives van Pretoria’.
Foto’s: Mel, Kiki sê mekaar stryd aan in ‘RHOPTA’-pretresies
Marié het ook ʼn bottel peperduur sjampanje se prop laat skiet en vir Mel sopnat gespuit daarmee.
‘RHOPTA’: Huisvroue ‘boelie met Botox’ op baba-partytjie
Kiki en Mel het aangebied om vir ʼn mooimaaksessie vir Marié te betaal: ʼn sessie wat van ʼn stel naels tot ʼn paar Botox-inspuitings insluit.
Video: Naels reeds uit in Pta se ‘Real Housewives’
“Natuurlik moet ’n ‘real housewife’ uitgesproke en stylvol wees en daar moet ook welvaart betrokke wees, maar sy moet ook daardie ‘x-faktor’ hê en elkeen van ons huisvroue het dit beslis.”