ʼn Ma het haar kind by die huis gelos toe sy gaan water haal. Toe sy terugkom, is die kind weg.
Lees meerAlles vir Vrydag 14 Oktober 2022
Dis-Chem hét brief oor wittes gestuur
Werkers is glo gemaan om nie ʼn woord te rep oor die brief nie. Dit is sedertdien wyd gedeel en het talle vrae, ook onder wit klante van Dis-Chem, laat ontstaan.
Rand Water gaan nou water rantsoeneer
Rand Water sê ondanks waterbeperkings wat verlede week ingestel is, het waterverbruik in Gauteng aanhou toeneem.
Man (87) skuldig aan moord op sy vrou
“Ons is verheug oor die uitspraak, al het dit agt jaar geneem vir Dieter Bergs om uiteindelik aan die pen te ry.”
ToekomsVenster: Goed dankie, net baie besig!
Ons verhouding met die Vader het ewigheidswaarde en implikasies. Wat kies jy?
Laerskool-leerder neem eie lewe
Die skool was bekommerd oor die betrokke leerder se welstand en hy het verskeie beradingsessies ondergaan voor die aanvang van die skoolvakansie.
Corrie Pretorius pleit skuldig
Die staat het egter die klag van rig van ʼn vuurwapen teen hom teruggetrek.
Deurbraak in moord op Duitse toeris
Drie mans is aanvanklik ingeneem vir ondervraging oor die moord, maar later weer vrygelaat.
Kyk: Vroue fliek in hul pajamas!
1780 vrouens van regoor Suid-Afrika het Donderdag vir die eerste keer sedert die pandemie die Finesse Voelgoed Fliekaand bygewoon.
Video: Naels reeds uit in Pta se ‘Real Housewives’
“Natuurlik moet ’n ‘real housewife’ uitgesproke en stylvol wees en daar moet ook welvaart betrokke wees, maar sy moet ook daardie ‘x-faktor’ hê en elkeen van ons huisvroue het dit beslis.”
Bykans 300 000 ha in Noord-Kaap-brande verwoes
Ondanks grootskaalse brandskade die afgelope week in dele van die Noord-Kaap, het daar tydens vanjaar se lenteseisoen minder weiding afgebrand as dieselfde tyd verlede jaar.
Help, my kind skop teen sy AGHS-medikasie
Ouers met kinders wat aan aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, ly, kom dikwels voor ’n kruispad te staan wanneer die einste kind of tiener daarteen begin skop om hul AGHS-medikasie te neem.
Ope brief: Dis-Chem se rassespuit is dodelik
U antwoord op die rasvraag is nie om te soek na wat reg is nie, maar om witmense te offer, al is dit nie reg nie.
Herrie oor Dis-Chem se ‘moratorium op wit werkers’
Die brief, onderteken deur die uitvoerende hoof van Dis-Chem, lui dat geen wit werkers voortaan aangestel of bevorder moet word nie, sodat transformasieteikens bereik kan word.
Nog twee vas ná Roedtan-plaasmoord
Nog twee verdagtes word in verband met Nico (Nicci) Janse van Rensburg (35) se moord gesoek.
Video: Kortfliek werp lig op nagevolge van plaasaanvalle
“Dit is uit respek vir diegene wat werklik op ʼn plaas aangeval is dat dié kortfliek eerder fokus op wat ná die aanval of moord gebeur.”
Uitdrukking: Op sterk water sit en ander uitdrukkings
Stille waters diepe grond; water in ʼn mandjie dra; op sterk water sit; in troebel water visvang… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “water” voorkom.
Boek: Agter Lindie Stander se glimlag
Waarom het ‘Binnelanders’ se geliefde Elise in 2012 onverwags van die kassie af verdwyn? Lindie Stander gee in dié boek ʼn blik op haar lewensverhaal.
Goosen in Bok-breiers se visier
Rassie Erasmus en Jacques Nienaber sal Saterdag met groot oë die Bulle se wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) dophou.
Help my! Benodig ons kinders nie stimulasie nie?
Ek moet haar herinner aan haar eie woorde: “Ons kinders moet speel. Hulle moet op gras speel”.