Meer staat in die totale lewering van gesondheidsorg is nie die antwoord nie. Discovery en kie moet ruggraat kry en opstaan vir wat reg is en nie vir wat polities korrek is nie.
Lees meerAlles deur die skrywer Dirk Hermann
Rassewette moet stop – die tyd is nóú
Ek moet 8 000 km ver vlieg om u aan te kla, want in Suid-Afrika is ek ʼn tweedeklas wit-burger.
Raswette moet nóú stop
“Nou gaan ons verder. Solidariteit gaan weer ʼn klag by die Verenigde Nasies lê. Ons veg voort en harder. Ons durf nie ophou veg voor álle raswette stop nie.”
Skole: dit is in ons rebellebloed!
Ons rebelle gaan beskerm en bou. Ons gaan ons huidige skole in raadsale en howe, en as dit moet, in die strate met skilde beskerm.
Basta met die regering; ons help mekaar om op groot skaal te werk
Solidariteit het so pas ʼn reusagtige nuwe werkplatform bekendgestel. Dít is “ons sal self” in snelrat.
Van dorp na Afrikanerstad
In die hart van die stad gaan ʼn plein wees; effens Europees maar op ʼn Boere-kuiermanier. Iewers op die plein gaan oom Paul Kruger ook staan.
Wees bang Julius, ons bou om te bly
Maar die nar sak weer af en die maatjies gaan weer huis toe. Die stadion is leeg en die beloftes ook. Na die groot saamtrek is daar niks, behalwe meer haat.
Die vesting se mure het geval
Terwyl ons in Europa was, het die premier van Nederland, Mark Rutte, se bedanking die nuus oorheers. Die immigrantekwessie het tot sy val gelei. Tonele van Parys wat brand, was op al wat ʼn TV-stasie is. Die ou beskawing word afgebrand.
Die antwoord op ’n rampokrasie is die gemeenskap
Die kragramptoestand kon nie daargelaat word nie. Dit sou ʼn gevaarlike presedent van ʼn rampokrasie skep.
Dít is hoe die Eskom-mafiastaat werk
De Ruyter se groot sonde was dat hy op die suurstoftoevoer van die boewe gestaan het. Sy straf was gif in sy koffie en dit is vir hom onuithoudbaar gemaak om by Eskom aan te bly.
ʼn Ramptoestand vir die elektrisiteitskrisis is ʼn ramp
ʼn Ramptoestand is ʼn staat van uitsondering en ʼn proses wat teen die normale demokrasie indruis. Dit mag nie gebruik word om regeringsmislukkings reg te stel nie.
Ontbloot die vals meesterverhaal oor ras
Dit is ʼn ernstige rasmeesterverhaal waaroor daar stilte heers. Dit is hiérdie stilte wat politici, veral die ANC en EFF, en sekere media medeaanspreeklik maak aan rassisme.
Eskom: Minder staat, meer privaat
Daar ís ʼn antwoord vir beurtkrag. Die regering moenie tussen ons en die antwoorde staan nie.
Die Afrikaner is in vryheid gebore
Ons geboorte-DNS is ietwat rebels, ʼn bietjie rof, met ʼn trekgees vol swaarkry maar met ʼn vermoë om aan te hou, is gelowig en het ʼn goeie dosis van “ons sal self.”
Ope brief: De Ruyter, klim asseblief terug op die (privaat)perd
Eskom gaan net geensins die vermoë hê om te voorsien in die tekort aan krag. Suid-Afrika benodig nou die beste bestuursleiers in die privaat omgewing op hierdie terrein.
Lesersbrief: Neem uit die verlede wat goed is en bou die toekoms daarop
My oproep is – breek weg van ʼn verslawende stelsel. Daar is krag in die idee van selfverantwoordelikheid. Dit is goed vir my gesin, my gemeenskap en almal van ons.
Ope brief: Dit gaan oor die saak nie jul sak nie, Dis-Chem!
Die regering se rasse-ideologie kom nou vir die privaat sektor. Om soos ʼn hondjie beangs om te rol om die baas ter wille te wees wat hom slaan, gaan niks help nie.
Ope brief: Wit mense erf rykdom, swart mense erf armoede
Ek sien u sê wit mense het rykdom geërf en swart mense het armoede geërf. U is reg, ek het rykdom van my pa geërf – geloofswaarhede, waardes en werksetiek. ʼn Rykdom wat ek ook aan my kinders oordra.
Ope brief: Dis-Chem se rassespuit is dodelik
U antwoord op die rasvraag is nie om te soek na wat reg is nie, maar om witmense te offer, al is dit nie reg nie.
ʼn Visie anderkant die woestyn
Dit is 1 Oktober 1997, presies 25 jaar gelede wat ek by die Mynwerkersunie ingestap het. My stoel was stukkend en het iets gesimboliseer van die toestand waarin die vakbond was.