Ondernemings in wit besit het wél finansiële hulp ontvang, wys die departement se data.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rassekwotas"
Solidariteit loods nuwe veldtog teen rassediskriminasie
“Die land het ʼn nuwe raslaagtepunt bereik toe die staat besluit het dat wit mense nie hulp tydens die Covid-19-krisis mag kry nie.”
Sakeliga in hof oor rassekwotas
Dít nadat ʼn swart vroue-advokaat weens ʼn kwotastelsel nié ʼn spesifieke pos kan beklee nie.
’n Wenspan in ’n verloorland
As jy aanvoer dat die Springbokke se oorwinning ons moet oproep om net met meer ywer dieselfde foute te maak as die afgelope twee dekades, sal Suid-Afrika nooit ’n wenland word nie en as verloorland van sportgeleentheid tot sportgeleentheid strompel vir kunsmatige hoop.
Regstelling of teregstelling?
Die oplossing is eenvoudig: skaf raswette af en vervang dit met meriete. Dit sal lei tot ekonomiese groei en meer werkgeleenthede vir almal. Die bevolkingsamestelling sal meebring dat die oorgrote meerderheid nuwe poste steeds vir swart mense sal wees. Maar ’n stygende gety lig alle skepe.
Saak oor sportkwotas in arbeidshof aangehoor
“Suid-Afrika is die enigste land in die wêreld waar daar benewens ʼn gewone skeidsregter op die veld ook ʼn rasseskeidsregter is en hierdie rasseskeidsregter gee nie vir mense ʼn rooi kaart op grond van hoe jy speel nie, maar op grond van hoe jy lyk.”
Kan die ANC sy beleid fundamenteel verander?
Suid-Afrika hóéf geen mislukte staat te word nie. Maar dan sal die ANC sommige van die belangrikste aspekte van sy benadering drasties moet verander. Miskien kan ’n taamlike skok by die stembus help om hom wakker te skud, skryf Leopold Scholtz.
Gelykheid, menswaardigheid en regstellende aksie
Dit is tyd dat ons weer kyk na wat die Grondwet die staat en ander werkgewers toelaat om in die naam van regstellende aksie te doen of nie te doen nie.
Wêreldrugby sê ja vir rassekwotas in SA rugby
Vergeet daarvan om by Wêreldrugby (WR) oor rassekwotas in Suid-Afrikaanse rugby te kla, dié liggaam het pas indirek sy goedkeuring daaraan verleen, oënskynlik ten koste van sy eie integriteit.