Satellietfoto’s het onthul dat daar baie meer keiserpikkewynkolonies in Antarktika is as wat vroeër gedink is.
Lees meerAlles vir Woensdag 5 Augustus 2020
De Lille se raadgewer glo betrokke by Beitbrug-debakel
Die Demokratiese Alliansie versoek die parlement om minister Patricia de Lille aanspreeklik te hou vir haar raadgewer, Melissa Whitehead, se beweerde betrokkenheid in die Beitbrug-‘wasgoedlyn’-debakel.
Sassa beken skuld oor ongeskiktheidstoelaes
Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa), Totsie Mamela, het skriftelik bely dat die agentskap geen ongeskiktheidstoelaes verwerk het tydens vlak 4 en vlak 5 van die landswye afsonderingsperiode nie.
Skermutseling tussen polisie en verdagtes in Pretoria
Een verdagte is dood en tien persone is in hegtenis geneem ná ʼn skietery Woensdag met die polisie in Pretoria.
Polisie-motorfietse is vals nuus
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Oos-Kaap het sy skok en kommer uitgespreek oor berigte op sosiale media met foto’s van motorfietse en sleepwaens waarop SAPD-handelsmerke aangebring is.
Bylsma: Lewenslank vir albei aanklagte, pleit staat
“Is Marna se lewe minder werd as dié van Sharnelle? Die antwoord is nee.”
ToekomsVenster: In Christus is ek ’n nuwe mens
Ek wonder of jy nog steeds dra aan die goed waarvoor Jesus gesterwe het?
Kind verdrink byna in bad
Die sewejarige kind het ernstige beserings opgedoen terwyl hy gebad het.
SA in rooi gehul oor produksiebedryf se lot
“Die bedryf is besig om dood te gaan en ons word geïgnoreer.”
Oudjoernalis en ‘Brandkluis-‘aanbieder sterf
Marinus Wijnbeek, aanbieder van “Die brandkluis”, ʼn wetenskapprogram wat in die laat 1970’s gewild was op TV, is Sondag in die ouderdom van 80 dood.
Die wêreld in foto’s – 5 Augustus 2020
Waarskuwing: Die volgende grafiese inhoud kan sensitiewe lesers ontstel. Só lyk Beiroet se hawe, hoofstad en die duisende slagoffers ná die reuse-ontploffing.
Tabakverbod ontneem boere van regte – Saai
Die organisasie voer aan boere het nou geen manier om hul bedrywighede voort te sit nie en weens die onbepaalde duur van die verbod ook geen manier om behoorlike beplanning te doen nie.
Regering hersien Covid-19-regulasies dalk binnekort
Totdat ons heeltemal veilig is, sal die regering aanhou om die regulasies te hersien of in stand hou om die verspreiding van Covid-19 te beperk.”
#JongStemme: Grendelstaatregulasies – redding of stille dood?
Dit gaan my verstand te bowe dat baie van die regering se besluite gegrond word op druk van taxi-bestuurders en unies, skryf Marli Koekemoer, ʼn vierdejaar BA LLB-student aan die Universiteit van Pretoria.
Landgoed-moorde: Steeds geen verdagtes aangekeer
Dit is nie duidelik presies hoe die aanvaller of aanvallers toegang tot die hoogs beveiligde landgoed gekry het nie.
Xander Bylsma toon géén berou – verslag
Xander Bylsma word in ʼn voorvonnisverslag as geweldadig, besitlik en ʼn moeilikheidmaker bestempel.
Luister: Help vervolgde Christenvroue so
Augustus is Vrouemaand in Suid-Afrika en die kollig val opnuut op vroueregte. In die Afrika-vasteland beïnvloed die vervolging van Christene die lewensomstandighede van vroue direk wat die Here dien. Jan Gouws uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media hieroor gesels.
Foto’s: Dodetal styg na Beiroet-ontploffing
Internasionale hulp in die vorm van noodwerkers en mediese personeel is op pad na Libanon ná Dinsdag se reuse-ontploffing in Beiroet.
Regering se argument oor rookverbod ‘verstommend’
Die hofsaak tussen Batsa en die staat oor die voortgesette verbod op die verkoop van tabakprodukte het Woensdag in die hooggeregshof begin.
“Va, pensiero”, ’n lied vir vryheid
Wat is vandag die tema van ons slawekoor? Watter lied sal note aan ons ideale en eie versugting na vryheid gee?