Die aktrise en sakevrou Leandie du Randt is een van vele plaaslike entrepreneurs wat spog met ʼn winkel by dié ontwikkeling in die ooste van Pretoria.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pretoria"
Brink wil kultuur in metro omswaai
“Daar is geen manier om die metro uit die moeilikheid te kry as ons nie die kultuur verander nie, en om dit te doen het jy leeuemoed, deursettingsvermoë en politieke vernuf nodig.”
Kerkplein: Planne om hart van Pretoria te herstel
Dié hernuwingsprojek wil poog om Kerkplein se agteruitgang te stuit en die historiese waarde daarvan te bewaar.
Skenk bederfgoed vir vroue in nood se handsakke
“Elke vrou se handsak gee vir ʼn mens diepgaande insig in haar lewe, al besef sy dit nie.”
Dieretuin ontvang toekenning vir skilpadteelprojek
“Ons het ʼn belangrike mylpaal bereik met die toevoeging van vier nuwe pannekoekskilpadjies. Hierdie prestasie is ʼn bewys van die NZG se verbintenis tot die bevordering van biodiversiteit.”
Kragonderbrekings veroorsaak waterprobleme
“Inwoners word gemaan om water spaarsamig en wys te verbruik. Indien inwoners nie hierop ag slaan nie, sal die huidige watertekorte voortduur en nog gebiede sal geraak word.”
Treine in Mamelodi staan stil oor Eskom
“Ons kan nie die impak gering skat wat dié situasie op gebruikers se beursies het nie. Treine is baie bekostigbaar.”
Pta-inwoners gemaan oor waterverbruik
“Daar is watervloei na die meeste gebiede, maar ons het steeds nie genoeg kapasiteit opgebou om stabiele watervoorsiening aan alle kliënte en veral hoogliggende gebiede te verskaf nie.”
37 jaar van volpunte vir dié meisieskool
“Ek was benoud oor vandag se uitslae, want na my mening was hierdie groep die een wat die meeste getoets sou word.”
Kyk: Oorstromings toe reën uitsak in Pretoria
Die Stad Tshwane se nooddienste het ’n besige oggend agter die blad.
Groot dele van Pretoria dalk dán sonder water
Inwoners van verskeie Pretoria-woonbuurte kan moontlik van Donderdag tot Saterdag sonder water wees weens ʼn pypleiding wat deur Rand Water geïnstalleer gaan word.
905 bome vir Pretoria
Boomplantweek vind vanjaar van 29 Augustus tot 4 September plaas, en twee organisasies vier dié week deur die Pretoria-gemeenskap te bederf met honderde bome.
Kerk loop ook deur onder betogers
Inwoners van Pretoria-Wes vrees vir hul lewe weens gewelddadige betogings en sit boonop al twee dae sonder krag omdat die kragstasie aan die brand gesteek is.
Aardklop wip weer op in nuwe stel vere
Daar is ook die opwindende vooruitsig van wemelende wandelaars deur die stalletjies heen, iets wat feesgangers voor die pandemie laas ervaar het.
Foto’s: Heldeakker-begraafplaas word blinkgepoets
Grafte soos dié van dr. HF Verwoerd, pres. Paul Kruger, sy vrou, Gezina, en hulle kinders, asook Andries Pretorius, Eugène Marais, Willem Cornelis Janse van Rensburg en Jopie Fourie is skoongemaak.
Ses vas ná jaagtog in Pretoria
“Die span het reageer op inligting oor ʼn sindikaat wat moontlik verbind kan word met gewapende rooftogte in Gauteng en dat hulle besig was om nog ʼn gewapende rooftog in Pretoria te beplan.”
Nog waterprobleme in Pretoria
Die munisipaliteit is nie kennis gestel deur Rand Water oor die opskorting van watertoevoer nie.
Watertenkwaens vir hoogliggende gebiede in Pretoria
Watertenkwaens is aangeskaf om die hoogliggende dele in Pretoria te ondersteun waar die watertoevoer nog nie herstel is nie.
Opruimingswerk begin ná vloede in Pretoria
Insleepdienste moes minstens 27 persone uit voertuie red toe hulle op oorstroomde paaie en laagwaterbrûe gestrand geraak het. Die omvang van die skade is nog nie bepaal nie.
Groot dele van Pretoria sonder water
Stad Tshwane het ‘n lys van gebiede en reservoirs vrygestel wat tans moontlik ‘n onderbreking in watertoevoer beleef.