“Deur ʼn deeglike ondersoek is daar bevind dat die man oor die voorval gejok het.”
Lees meerAlles vir Woensdag 13 April 2022
Man eindelik in hof ná hy glo fietsryer doodry
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aanvanklik aangedui dat hulle weens ’n gebrek aan ’n behoorlike ondersoek nie vervolging gaan instel nie.
Twee Oseane-marathon mag voortgaan
“Daar is nou ʼn duidelike verkeersplan vir kerke wat sal seker maak dat Paasdienste kan voortgaan.”
Man sterf in Kya Sands-huisbrand
“Toe die brand geblus is, is die liggaam van ʼn bejaarde man in die huis gevind.”
Aardklop wip weer op in nuwe stel vere
Daar is ook die opwindende vooruitsig van wemelende wandelaars deur die stalletjies heen, iets wat feesgangers voor die pandemie laas ervaar het.
KZN-vloede: Dodetal staan op 253
Talle mense word nog vermis.
ToekomsVenster: Wie kan werklik oordeel?
Mag die Here ons harte ondersoek. Het dit nie tyd geword dat ons voor ons eie deur vee nie?
Diere uit oorstroomde hokke in KZN gered
Die Umgeni-rivier het weens swaar reën oorgeloop en tot oorstromings by die Springfield-dierebeskermingsvereniging gelei.
Resep: ‘Tiaan proe’ se vinnige piekelvis, hoendergereg en Paasbolletjies
Hierdie resepte uit ‘Tiaan proe’ is pasgemaak vir ʼn Paasfeesmaal.
Kommentaar oor gesondheidsregulasies ‘uitgewis’
Intussen het AfriForum ook aangedui dat hy regstappe sal doen om die regulasies te hersien sodra dit in werking tree.
Clover-twee bly langnaweek in tronk
Die verdediging voer aan die staat kan steeds nie die beskuldigdes sonder twyfel met die moord en aanranding verbind nie.
Weermag wil lugsteun na KZN ontplooi
“Die polisie se lugvleuel in Durban het klaarblyklik een werkende helikopter beskikbaar, maar die vlieënier is siek en ’n ander vlieënier is van Nelspruit ontbied om te help.”
Tweestryd in Franse presidentsverkiesing
In die pas afgelope presidentsverkiesing in Frankryk het, uit ʼn wye verskeidenheid kandidate, twee deurgegaan na die uitklopronde op 24 April.
Rubberkoeëls vlieg ná oproer op N4
Brandende buitebande het vanoggend die bedrywige hoofpaaie buite Pretoria versper.
Video: Passie kerndeel van Divan Botha se suksesvolle sakemodel
Die Winslyn-aanbieder se gewilde koffiewinkel The Whippet in Linden, Johannesburg, vier vanjaar sy tiende bestaansjaar.
Terreur in Mosambiek toenemend gestuit – SA weermaghoof
Die Suid-Afrikaanse Weermag behaal toenemend sukses in hul sendings in Afrika, maar die knap begroting skep wel uitdagings.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Herfsbruid!
Is jy vanjaar ‘n Herfsbruid? Skryf nou in vir ons seisoenebruid-kompetisie. Daar is groot pryse op die spel!
Liggaamsbouer kry glo hartaanval op trapmeul
Die 44-jarige Cedric McMillan het in 2017 die Arnold Classic gewen, terwyl hy ook al onder die toptien deelnemers in die Mr Olympia-kompetisie getel het.
Vloede ruk skole, vervoer tot stilstand
Gerugte oor die plundering van vragmotors en vraghouers in die vloedgeteisterde gebiede lei nou tot verdere kommer.
Polisierekrute koud, honger in Noord-Kaap
Daar is glo nie warm water, genoeg kos of voldoende slaapplek by dié opleidingsfasiliteit wat soos ʼn ‘varkhok’ lyk nie.