Ina Opperman verduidelik hoe huiseienaarsversekering werk en wanneer jy ook spesiale huiseienaarsversekering moet oorweeg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vloede"
Miljarde nodig vir paaie in KZN
Pres. Cyril Ramaphosa het die versekering gegee dat geld “nie ʼn probleem sal wees nie” om gemeenskappe in vloedgeteisterde gebiede by te staan.
Vloede ruk skole, vervoer tot stilstand
Gerugte oor die plundering van vragmotors en vraghouers in die vloedgeteisterde gebiede lei nou tot verdere kommer.
70 000 huise in Bangkok oorstroom
Altesaam ses mense is ook tydens die oorstromings oorlede.
12 dood toe moltrein in China oorstroom
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe vreesbevange passasiers aan handvatsels klou terwyl die water tot by hul nekke styg.
Dodetal styg weens vloede in Europa
Intussen is nog mense dood ná ʼn modderstorting in Noord-Rynland-Wesfale.
Groot opruimingswerk ná Kaapse stormweer
Die hoofstraat in Jongensfontein is gesluit nadat ’n gedeelte van die pad weggekalwe is nadat die toestand van die padoppervlak toenemend versleg het.
Wes-Kaap: Vloede, ontruimings, kragonderbrekings
Wydverspreide buie en donderbuie, sterk wind en rowwe seetoestande word Donderdag nog verwag.
Groot dele van Gauteng onder water
Altesaam 13 motors het in die water oor laagwaterbrûe vasgeval.
Swaarste reënval in eeu eis talle in Brasilië
Altesaam 101 dorpe het reeds ʼn noodtoestand verklaar.
Inwoners oos van Pretoria maande sonder water
Die pypleiding wat water aan dié gebied moet verskaf, het weens swaar reën weggespoel.
Massareddingspoging toe vloedwater motors meesleur
“Die motors se insittendes was só moeg. Ons moes van hulle uit die water dra.”
Reën duur voort
Swaar reënval sal nog Dinsdag voortduur in groot dele van die land.
Foto’s: Huise, paaie oorstroom weens reën
Ten minste een persoon is dood in die vloede wat sedert Sondag in verskeie provinsies voorkom.
Leerders moet liefs tuisbly oor weer
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel gevaarlike weerstoestande vir groot dele van KwaZulu-Natal Donderdag.
Minstens 9 dood ná modderstortings, vloede in Japan
Inwoners van Japan loop enkele weke ná tifoon Hagibis weer onder slegte weersomstandighede deur.
Foto’s: Nóg sterftes in Oos-Kaap weens vloede
Die sterftesyfer weens oorstromings in die Oos-Kaap staan nou op sewe.
Vermiste KZN-vrou se liggaam in wrak gekry
ʼn Soektog na Conde is van stapel gestuur, maar weens baie swaar reën in die gebied moes dit Dinsdagaand opgeskort word.
Foto’s: Oproepe om hulp uit KZN; dodetal styg steeds
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen ook in KwaZulu-Natal aangekom.
Ou Warmbadpad weer oop ná oorstromings
Dit volg nadat oorstromings in die gebied voorgekom het, nabygeleë HOP-huise en ander residensiële gebiede geraak is en krokodille ook in die omgewing opgemerk is.