Die Bela-wetswysiging beoog om besluite oor skole se taal- en toelatingsbeleid in die hande van die staat te sentraliseer, maar dit word uit verskeie oorde gekap as ʼn poging om die land se skole – en spesifiek Afrikaanse skole – te kaap.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 Augustus 2022
Zuma hoor Maandag oor appèl
Uitspraak word Maandag in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein verwag in voormalige president Jacob Zuma se appèlaansoek oor sy vrylating op mediese parool.
ToekomsVenster: Soek hulp en praat daaroor
Kom ons wees daar vir mekaar. Die lewe is ingewikkeld en het baie uitdagings. Ons het almal ʼn skouer nodig om somtyds op te huil.
Droogte in dele van Engeland verklaar
Die omgewingsagentskap het Vrydag ʼn verslag gepubliseer wat wys dat Engeland die droogste Julie sedert 1935 beleef het.
Alexkor: Pitsoe moet ook voor stok gekry word
“Pitsoe moet verantwoording doen oor die rol wat hy gespeel het in die toeken van die kontrak en die omstandighede wat daartoe gelei het dat Alexkor ʼn put van korrupsie geword het onder sy leiding.”
Kapers brand los op 10-jarige
“Die seun het weggehardloop toe ʼn skoot in sy rigting gevuur is.”
Negejarige klim 13 pieke vir renosterwesies
Dié geld sal gebruik word om melk vir drie van Rhino Connect se renosterwesies te koop.
Slimkop (19) wil Eskom se kragkrisis oplos
Die 19-jarige Victor Vermeulen gaan toegepaste fisika in Nederland studeer nadat hy sy A-vlakke binne vyf maande voltooi het.
Amsterdam-lughawe sal magdom toeriste vergoed
“Ons weet van baie mense wat ʼn gedeelte of hul hele vakansie misgeloop het en ons het regtig simpatie daarmee.”
Gevangenes glo deel van uitbuitery vanuit tronk
“Die gevangenes het ’n lys van gebruikers van ’n aanlyn gesellinklub (escort agency) in die hande gekry en dié gekontak en vir geld afgepers.”
Gedig: Pot wat praat
“Bak en brou strek hom nie meer tot eer nie –
al is die pot klei wat geknie word in sy hande.” Lees MM Walters se gedig, “Pot wat praat”.
Cele oor verblyf, vermaak geroskam
Terwyl die polisie kla dat hy te min geld het om sy werk te doen, word miljoene rand aan vermaak, verblyf en spyseniering bestee.
‘Hulle sal nie hiermee wegkom’ – oud-Bok ná aanranding
“Ek wil hê die ouens moet die pakslae kry wat hulle verdien. Daar is te veel sulke gevalle waar die rampokkers wegkom en sake deur die regstelsel se krake val.”
Borsvoeding bly bobaas
In die gees van Vrouemaand en Wêreldborsvoedingsweek wat in Augustus gevier word, het Maroela Media tien redes uitgesnuffel waarom borsvoeding gesondheidsvoordele vir ma én kind inhou.
Root, Bairstow onder voorste lopiemakers
Die Protea-boulaanval kan ’n opdraande stryd teen Engeland in die eerste toets op Lord’s voer.
Sokkerspeler se vermeende ‘kapers’ vasgetrek
Die ondersoekspan het Vrydag ’n deurbraak gemaak toe inligting hulle na ’n huis in Riverlea, Johannesburg, gelei het.
31 beseer toe tuimeltreine bots
Drie helikopters en die brandweer is Donderdag na Legoland se pretpark in Duitsland ontbied.
Deense kinders nie meer ingeënt teen Covid-19
Terwyl Denemarke die inenting van kinders onder 18 jaar afgeskaf het, het Amerika die Pfizer- en Moderna-entstof vir kinders jonger as vyf jaar goedgekeur.
Uitspraak oor kragskepe verwelkom
Karpowership sal wel nou toegelaat word om sy aansoek te wysig en dit opnuut in te dien.
Man gevonnis ná vrou in bendegeweld sterf
Belinda Hector is in 2017 dood nadat ’n dwaalkoeël haar getref het.