Die Openbare Beskermer (OB) se verslag oor die Vrede-melkplaasprojek is glo verander om bevindings teen Vrystaatse politici uit te sluit.
Alles vir Vrydag 12 Augustus 2022
Meer as 100 diere dood ná hul vergiftigde karkas in wildtuin vreet
“Aanvanklike aanduidings is dat van die karkasse vir liggaamsdele geoes is.”
Hiér is van die land se duurste landgoedere
Dié eiendomsmark vaar besonder goed, ten spyte van ’n algehele afsondering, plundertogte en grootskaalse oorstromings die afgelope paar jaar.
Sesjarige skiet glo sussie toe hulle met wapen speel
Drie kinders het in ‘n huis in Bethelsdorp in die Oos-Kaap gespeel toe die voorval plaasgevind het.
Denel ‘nie trots’ op wanbetaling van salarisse
Alle uitstaande salarisse van Denel-werkers is betaal en die voorsitter van die wapenvervaardiger se raad sê die maatskappy is stadigaan besig om homself uit die modder te grawe.
Gedagte vir die dag: Geloof in God
Julle moet geloof hê in God. (Markus 11:22)