Nick Kyrgios het die eerste vier potte van sy wedstryd teen Alex de Minaur in 11 minute gewen.
Alles vir Vrydag 12 Augustus 2022
Kaapse kweker floreer, van blombeddings tot beddegoed
Adene Nieuwoudt is een van drie vroue wat onlangs genader is om in samewerking met Mr Price Home ʼn reeks pasgemaakte huiswarereeks ter ere van Vrouemaand te skep.
Kalkoene, hoenders glo tydens ‘40 days’ mishandel
’n Herrie het om ’n groep matriekleerders aan twee spogskole in Gqeberha losgebars nadat hulle hoenders en kalkoene op die skoolterrein vrygelaat het.
Boekresensie: Die stoutste klas op aarde-reeks
Kinders tussen ses en nege jaar oud, wat hulle eerste hoofstukboeke begin lees, sal hulle behoorlik verkneukel in hierdie humoristiese boeke.
Boek van die maand: Michèle Meyer se ‘Moer’
“As daar een rede is waarom ek Michèle Meyer se debuutroman moet uitsonder as ʼn boek wat my altyd sal bybly, sal dit oor haar gebruik van kleur wees. Veral groen.”
Kirstenbosch kry verdiende eer
Dié gewilde Kaapse toeristebestemming tel nou onder die wêreld se 1% topbesienswaardighede.
Ramphulp in KZN ‘vorder te stadig’
Die parlementêre ad hoc-komitee vir vloedverligting is veral ongelukkig oor die “onmenslike behuisingstoestande” wat slagoffers ná maande steeds moet verduur.
Weerdiens waarsku teen koue, sneeu
Maksimum temperature in dié provinsies sal na verwagting tot onder 12 °C daal.
Resep-video: Beesbredie
Die bredie is heerlik saam met rys of kapokaartappels.
Nuwe aantygings teen Harvard se SA prof
Prof. John Comaroff (77) word nou ook beskuldig van seksuele wanpraktyke terwyl hy aan ʼn universiteit in Chicago gedoseer het.
‘Plaasjapie’: Skape geskeer en nuwe bande gesmee
Volgens Soetmelksvlei-lid, Gerda, is “die oulikste man” in hul span vandeesweek huis toe gestuur.
Video: Gans te veel mense in dié waterpark!
“Dit lyk soos ʼn bakkie Fruit Loops-pap!”
Anne Heche steeds in koma, gaan organe skenk
“Anne wou nog altyd haar organe skenk. Sy word tans aan die lewe gehou om te bepaal of haar organe bruikbaar is.”
Foto’s: Nog ʼn reusekonvooi vat pad na Pretoria
Die troepedraers ry van De Brug in Bloemfontein na die weermagbasis op Wallmansthall nadat dit die afgelope paar maande omvattende instandhoudingswerk ondergaan het.
Vyfjarige sterf ná boetie haar skiet
Die dogtertjie het in die hospitaal aan haar skietwond beswyk.
Motorbedryf staan sterk ondanks uitdagings
Toyota is die grootste handelsmerk wanneer daar na plaaslike verkope gekyk word.
Nóg 25 jaar vir transitorower
“Tydens die ondersoek is die beskuldigde deur middel van vingerafdrukke met die misdaadtoneel verbind.”
Vroue trek steeds aan kortste sake-ent
“Batebestuurders en finansiële raadgewers neem dikwels aan dat vroue ’n laer risiko-aptyt het en veronderstel dat daar minder produkte is wat hulle vir die vroulike geslag kan aanbied of aanbeveel.”
Luister: Onderwys oor die volgende 200 jaar
Prof. Irma Eloff gesels in hierdie episode onder meer oor hoe geen onderwysstelsel die gehalte van sy onderwysers kan uitpresteer nie, hoekom ʼn stelselverandering wel moet plaasvind en hoe ons so ʼn stelselverandering kan teweegbring.
Ondersoek begin ná Krugersdorp-slagoffers se besonderhede uitlek
Die Nasionale Inligtingsreguleerder is bewus gemaak van ʼn lys met persoonlike besonderhede van die slagoffers wat uitgelek het, glo deur polisiebeamptes se toedoen.