“Vir jou, Poplap, is ek reg. Ek sien jy’t ʼn varkie op jou hartjie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 15 Junie 2023
Verkeersbeampte op ongelukstoneel doodgery
“Daar was moontlik fout met die remme van die motor, tesame met ’n vinnige spoed.”
Stroperybende gaan lank agter tralies sit
Vyf van die ses veroordeelde renosterstropers het in Oktober verlede jaar uit ’n gevangenis in Makhanda ontsnap.
Elton kom tot Bokke se redding
Elton Jantjies is nou teruggeroep na die oefenkamp in Pretoria om in te staan vir Handre Pollard en Damian Willemse, wat albei tans in rehabilitasie is weens beserings.
Eskom-loonverhoging sonder haakplekke op 7% vasgestel
Dit is die eerste keer sedert 2010 dat ʼn loonooreenkoms sonder ontwrigting bereik kon word.
Gesoekte moordenaar sterf tydens polisie-skietgeveg
Die verdagte word onder meer verbind met die Mariannhill-skrootwerwe-moorde waar vyf mense in Februarie vanjaar in twee afsonderlike voorvalle doodgeskiet is.
Meer as 161 000 aansoeke al ontvang vir Gautengse skole
Sommige aansoekers het probleme met die indien van hul ID-nommers op die stelsel ondervind.
Nuwe hoof vir Agri SA
Johann Kotze se aanstelling kom “op ʼn kritieke tyd in Suid-Afrika se trajek”.
Johnson het Britse parlement doelbewus mislei – komitee
Indien Johnson nié verlede week as Britse LP bedank het nie, sou hy nou vir 90 dae geskors gewees het.
ToekomsVenster: Hier vind jy jou daaglikse vernuwing
Die Bybel sê innerlik word ons dag tot dag vernuwe.
Tronkstraf vir hoftolk wat dossier vir geld wou laat verdwyn
Tepo en haar medepligtige – wat tydens die verhoor dood is – het in Augustus 2016 ʼn bedrag van R5 000 van ʼn klaer gevra om ʼn dossier te laat verdwyn.
100 dae van elektrisiteitsminister; 99 dae van beurtkrag
Wanneer daar na die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, se prestasie oor die afgelope drie maande gekyk word, was hy oënskynlik nog nie juis ʼn ligpunt in Suid-Afrikaners se lewe nie.
Hollard praat jóú taal (waar jy ook al is)
Of jy nou in die rustige Nelspruit of in die gejaagde Johannesburg is, daar sal nooit ʼn benadering kan wees wat almal pas nie.
Hoofbeampte van Medihelp sterf skielik
“Dit was ’n voorreg om saam met so ’n bedagsame en geesdriftige persoon te werk. Sy was ’n ware leier en het opreg vir die natuur en die welstand van elke lid en werknemer omgegee.”
Daniël (15) verloor gesondheidstryd
Daniël Beetge, die 15-jarige Fanconi-anemielyer wat harte aangegryp het met sy moedige stryd teen leukemie, het Sondag sy stryd verloor.
Dit sous steeds in Kaap van storms
Verskeie weerwaarskuwings geld weer Donderdag vir groot dele van die Wes-Kaap waar swaar reën steeds uitsak. Talle damwalle het reeds weens die afgelope paar dae…
Stewige Aardklop-program bied iets vir elke feesganger
“Jy kan bloot by die feesterrein kom ontspan, of jy kan jouself in die allermooiste musiekteater verloor; vir komedies skaterlag; of besin oor waar ons as unieke Suid-Afrikaanse samelewing ons bevind.”
Boek van die maand: ‘Hierdie land’
Die skrywers fokus nie voluit op die onraad in die land nie, maar eerder op goed soos landskap, gebruike en verbondenheid met die plek.
DA ook hof toe ‘raskwotas’
Die opposisieparty sê die “drakoniese” wetgewing sal uiteindelik arm Suid-Afrikaners die swaarste tref omdat dit beleggers gaan afskrik en vaardige werkers landuit gaan laat vlug.
Wat gebeur as jy ʼn motorfiets en ʼn motor kruis?
Ek het die karretjie vreeslik geniet en oral moes ek vrae beantwoord. Dit is egter iets met ʼn baie beperkte aanwending.