Daniël Beetge, die 15-jarige Fanconi-anemielyer wat harte aangegryp het met sy moedige stryd teen leukemie, het Sondag sy stryd verloor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Daniël Beetge"
Terugslag vir seun (15) ná leukemie-diagnose
“Hy sê altyd dit help nie hy is bekommerd oor ʼn ding nie, want dit gaan nie die uitkoms verander nie. Hy het ʼn goeie houding.”