Francis Davidson het nog daagliks te voet of te perd teen die berge opgegaan waar hy ʼn stuk veld gehuur het waar ʼn paar van sy beeste gewei het.
Alles vir Donderdag 15 Junie 2023
Hou vas, GR-beker jaag dié naweek PE toe
Die weer in PE is maar trietsig, maar Saterdag se weer beloof om sonnig en warm te wees.
Podlitiek: NGV deurgejaag, Trump voor die hof gedaag
Hierdie week kyk die Podlitiek-span na die Nasionale Gesondheidsversekering wat skynbaar op Suid-Afrikaners wag, asook na Donald Trump, voormalige Amerikaanse president, se jongste hofsaak.
Video: Skare juig toe hy Rubik se kubus in 3 sekondes oplos
Max, wat met outisme gediagnoseer is, is ʼn inspirasie vir baie mense op die spektrum. “Moenie dink nie, los dit net op,” is sy leuse.
Skryf Gautengse gr. 1’s en 8’s gou in
Aanlyn registrasies vir skooltoelating in dié provinsie het Donderdagoggend om 08:00 oopgemaak.
Wees versigtig om te veel van Brics te verwag
Die vyf Brics-lande verteenwoordig saam 42% van die wêreld se bevolking, maar slegs 23% van die totale globale produksie en slegs 18% van internasionale handel.
Dokumentêr gee blik op Netbal SA se ‘magsbehepte’ Molokwane
“Geen keuse gaan onaangeraak deur Cecilia Molokwane nie.”
Video: Aspirant-liedjieskrywers geslyp tydens Skryfnet-kursus
Die kursus is aangebied onder leiding van die sanger, musikant en liedjieskrywer, Deon Meiring. Die musikant Jako Meyer het ook as mentor opgetree.
SA vliegskool sê VSA-sanksies is ongegrond
Dié vliegskool op Oudtshoorn word daarvan beskuldig dat hy “China gehelp het om Britse vegvlieëniers te werf” om sy weermag teen Westerse magte te versterk.
Resep: Koninklike nagereg
Bederf jou pa met dié heerlike soetdingetjie dié Vadersdag.
Foto’s: ‘Hartverskeurend’ toe hond, eienaar ná ongeluk herenig word
“Bulletjie se stertjie het onmiddellik gewaai toe hy sy eienaar sien. Hy het haar in die gesig gelek en gesoen.”
SA20 beloof groter vuurwerkvertoning
Elke franchise het nou R39,1 miljoen – danksy ʼn bykomende inspuiting van R5,1 miljoen – in sy bankrekening om die beste plaaslike en internasionale spelers na sy opset te lok.
Australië stuit bou van Russiese ambassade op parlement se voorstoep
Die nuwe wetgewing verhoed Rusland nie om ʼn diplomatieke teenwoordigheid in Australië te handhaaf nie – dit keer die land net om ʼn gebou so naby aan die parlement op te rig.
Musiekvideo: Kragtige Tarryn Lamb-ballade roer hartsnare
“Ek dink die vreesaanjaendste gevoel is wanneer ons iets ervaar wat ons laat voel asof niemand ons kan hoor of verstaan nie.”
Bokke sit weer met losskakel-kopseer
Dit lyk of Manie Libbok die losskakel-binnebaan het vir die eerste Rugbykampioenskap-toets teen Australië in Pretoria.
Geniet ʼn rentekoers van tot 10,50% per jaar by Absa
Absa het ʼn Dinamiese Vaste Deposito-rekening bekendgestel wat uitstekende rente op jou spaargeld bied.
Raskwotas vir watergebruik: ‘Minister tree buite magte op’
Die minister van water en sanitasie is versoek om die beoogde veranderings aan waterwetgewing, wat soveel as 75% swart eienaarskap van ondernemings wat ʼn watergebruikslisensie benodig sal vereis, onmiddellik terug te trek.
Agoa-dreigemente en Lady R: Ministers antwoord
“Dit is noodsaaklik dat ons as Suid-Afrikaners duideliker praat, want as ons die ruimte open dat ons misbruik en gedwing word om ʼn beleidsrigting te volg wat nie ons eie is nie, sal ons spyt wees wanneer selfs groter eise later aan ons regering en land gestel word.”
Man in hof oor R19 miljoen se BTW-bedrog
Jacobus Johannes Opperman het Woensdag in die Leeudoringstad-landdroshof verskyn op aanklag van belastingbedrog van R19 miljoen.
Vier vas na massamoord wat 13 eis
Die polisie in KwaZulu-Natal het vier verdagtes in hegtenis geneem in verband met ʼn voorval verlede maand toe 13 mense in ʼn brand dood is.