Tomohiro Kato het een van die skokkendste massamoorde in die land se onlangse geskiedenis gepleeg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Japan"
Oudpremier van Japan sterf ná skietaanval
Shinzo Abe het ten spyte van herhaaldelike bloedoortappings op die ou end net te veel bloed verloor.
Ergste gevrees ná aanval op oudpremier van Japan
Shinzo Abe, Japan se voormalige premier, is Vrydag tydens ʼn verkiesingsveldtog geskiet.
Tsoenami-waarskuwing ná aardbewing naby Japan
ʼn Aardbewing van 7.3 het Woensdagaand die ooste van Japan getref.
Prinses haar koninklike status kwyt ná ‘Japan se Harry en Meghan’ trou
Volgens Japanse wetgewing verbeur vroue in die keiserlike familie hul status wanneer hulle met nie-adellikes in die eg verbind word. Dieselfde reël geld nie vir mans nie.
Japan se ‘vader van Sudoku’ (69) sterf
“Mnr. Kaji, bekend as die vader van Sudoku, was geliefd by legkaartaanhangers wêreldwyd.”
Skip skeur in twee aan Japanse kus
ʼn Vragskip het skipbreuk gely en in twee geskeur in die noorde van Japan, het die kuswag Donderdag gesê.
Tokio se regte egte Paw Patrol aan diens!
Dis ʼn buurtwag met ʼn verskil: ʼn groep vierpotiges wat moeilikheid kan uitsnuffel en die strate veilig kan hou vir skoolkinders.
Japannese vakansieoord begrawe ná modderstorting
Die storting het minstens 130 huise en verskeie ander geboue in Atami verwoes.
Panda-tweeling in Tokio gebore
“Toe ek die nuus ontvang dat die tweede baba gebore is, kon ek nie anders as om te juig nie.”
Video: Beer beseer vier in Japannese stad
In die beeldmateriaal is dit duidelik hoe die beer iemand van agter af aanval en beseer. Dié persoon word later met ʼn draagbaar weggedra.
Sneltreindrywer uitgevang wat gou kamer verlaat
Hy is uitgevang omdat die trein een minuut laat was.
Foto’s: Kersiebome blom vroeg in Japan
Dit is glo as gevolg van klimaatsverandering, het die land se nasionale weerdiens gesê.
Talle beseer in aardbewing naby Japan
Dit volg sowat ʼn dekade ná ʼn verwoestende aardbewing, tsoenami en kernramp op 11 Maart 2011.
11 miljoen in China weer ingeperk
’n Chinese stad met ’n bevolking van sowat 11 miljoen is weer ingeperk in ’n poging om China se grootste Covid-19-uitbreking in maande te stuit.
‘Twitter-moordenaar’ ter dood veroordeel
Sy regspan het aangevoer dat hy gevangenisstraf moet kry omdat sy nege slagoffers, tussen 15 en 26 jaar oud, selfmoordgedagtes op sosiale media uitgespreek het en dus ingestem het om dood te gaan.
Video: Japan se 25 ton-robot maak sy eerste bewegings
Wat maak Japannese tydens ʼn pandemie? Hulle bou ʼn robot natuurlik, en in hierdie geval is dit een van die wêreld se grootstes wat 18 m lank is en sowat 25 ton weeg.
Nuwe premier vir Japan
Shinzo Abe het verlede maand om gesondheidsredes as Japanse premier bedank.
Tweede oorlewende sterf ná skip sink
Reddingswerkers het ook tientalle beeskarkasse op die water sien dryf in die omtrek van waar die man gered is.
Oorlewende sê skip met 43 mense, duisende beeste het gesink
Die skip het vroeg Woensdag ’n noodoproep uitgestuur te midde van stormagtige weer in die omgewing weens tifoon Maysak.