In die 18de eeu is stukke van die skildery aan al vier kante afgesny. Vir die eerste keer is dié skildery nou weer in sy oorspronklike grootte te sien.
Lees meerAlles vir Woensdag 23 Junie 2021
Pepuda-wetgewing kan gelowiges vervolg
Die nuwe wysigings van die Gelykheidswet bedreig egter die reg op vryheid van spraak en het radikale implikasies vir vryheid van geloof vir individue sowel as geloofsinstansies.
Polisiebeampte skuldig ná sokkerster se dood
Sedert 1986 is nog geen polisiebeampte in Engeland of Wallis skuldig bevind op aanklag van moord of strafbare manslag ná ʼn sterfte in aanhouding of ná polisiekontak nie.
Vermeende sekspes-afrigter glo op pad na Olimpiese Spele
Een van die afrigters teen wie aanklagte van seksuele mishandeling aanhangig gemaak is, gaan glo atlete na die Olimpiese Spele vergesel.
Drie vragmotors bots op N1
Drie vragmotors was Woensdagoggend op die N1 in Noordwyk, Johannesburg, betrokke in ʼn ongeluk.
ToekomsVenster: Die God van liefde
God is liefde. As iets nie die toets van liefde slaag nie is dit nie van Hom nie.
‘Eish’, toe sak boer inmekaar
’n Veeboer van Dullstroom in Mpumalanga is verlede week in ’n fratsongeluk op sy plaas dood.
Skote klap toe rowers op koeriervoertuig toeslaan
’n Sekuriteitswag wat ʼn passasier in die begeleidingsvoertuig was, is in die proses skrams teen die kop getref.
Gʼn entstof vir werkers by kleuterskole, dagmoeders
“Ons word keer op keer geïgnoreer en ons kan dit nie meer duld nie. Ons het ondersteuning nodig en ons verdien beter.”
Voedselwenke vir post-Covid-19-pasiënte
“Covid-19-simptome soos verlies aan smaak en reuk kan nog lank aanhou, en hierdie sintuie het ʼn groot invloed op ʼn mens se eetlus.”
Digital Vibes en Kie. se bankrekeninge bevries
Die SOE sê voorlopige ondersoeke het reeds twee “hoogs onreëlmatige en onwettige transaksies” blootgelê.
Gratis Uber-ritte vir onderwysers wat inenting wil ontvang
“ʼn Tekort aan vervoer kan nie die rede wees waarom iemand nie die entstof kry nie.”
Wolff dankbaar Bottas is g’n mak lammetjie
“Ek is mal daaroor dat hy nou sê wat hom pla en dinge nie vir homself hou nie.”
Video: Duisende bale voer ‘aan die brand gesteek’
“Dis wat die land se mense aan jou doen. Al ons voer, 2 000 bale, gone.”
Man in motor by bank doodgeskiet
Die slagoffer het verskeie skietwonde aan sy bolyf opgedoen.
Oues, siekes sonder krag in Nigel
“Indien die munisipaliteit nie gou gaan ingryp nie, kan die situasie in ’n ramp ontaard.”
Porsche bult sy spiere
Daar is pas nuwe modelle oorsee en plaaslik bekendgestel én ʼn nuwe rekord is opgestel vir die vinnigste sportnutsvoertuig om die Nürburgring-renbaan in Duitsland.
#JongStemme: 2021 – harte wat breek
2021. Dié jaar het reeds by ons almal iets gesteel. In ʼn tyd waar ons mekaar so nodig het, vreet hy van ons mense weg.
Kind by skool ontvoer, losprys geëis
Bokamoso Shabe is in haar skooldrag by haar skool in die omgewing van Welkom ontvoer.
Inflasie: Dís wat jou bankrekening leegtap
Kookolie, tamaties, wyn en suiker is sommige van die items in jou winkeltrollie wat inflasie help opjaag.