Die twee mans wat Neil Horrocks in November 2018 in Welkom in die Vrystaat vermoor het, is swaar gestraf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Welkom"
Vermiste Vrystater dood in waterpan gevind
Bianca van Tonder se ouers het haar Donderdag vir die laaste keer gesien.
Moord op Karl Reich: ‘Ons probeer vrede kry’
Hoewel die skuldigbevinding Reich se dogter berusting gee, het sy nog talle vrae oor wat presies met haar pa gebeur het.
Welkom-waterkrisis: Petisie by Vrystaatse wetgewer ingedien
Ná jarelange waterprobleme sit sommige dele van Welkom, soos Riebeeckstad, tans weer vir die afgelope twee weke sonder water.
Nóg twee vas ná agtjarige se moord
Die vermiste Bokamoso Shabe se liggaam is Donderdag in ʼn oop veld aangetref.
Kind by skool ontvoer, losprys geëis
Bokamoso Shabe is in haar skooldrag by haar skool in die omgewing van Welkom ontvoer.
Man in hof vir Welkom-moord
Die man is met bloedbevlekte klere op die agterste sitplek van sy motor aangetref en in hegtenis geneem.
Rowers slaan met aanvalsgeweer op mark toe
Die mans het met pistole en minstens een aanvalsgeweer by die varsproduktemark in Welkom ingestorm.
Seun verdrink in gat vol reënwater
Die jong seun het vermoedelik in die moeilikheid beland toe die water dieper was as wat hy en sy maats verwag het.
Kragtoevoer dalk gou na Welkom herstel
Eskom-spanne maak glo goeie vordering om kragtoevoer na groot dele van Welkom in die Vrystaat te herstel wat reeds sedert Sondagaand om 20:00 kragonderbrekings beleef.
Kragtoevoer na dele van Welkom herstel
Twee kragtorings het die afgelope paar dae in die gebied omgeval.
Nóg ʼn kragtoring buite Welkom slaan om
Die toring het glo omgeval nadat staaldrade gesteel is.
Dele van Welkom sonder krag ná torings val
Weens stormweer in die Goudveld het twee kragtorings ineengestort en is dele van Welkom in die Vrystaat sonder krag.
Vyf verdagtes soek ná noodlottige skietery by huis
Die 48-jarige huiseienaar het Vrydagaand kuiergaste aan huis ontvang toe vyf onbekende gewapende mans skielik by die huis ingestorm en op geld aangedring het.
Burgemeester terug op pos ná rassistiese uitlatings
“Vir niemand se sondes is die ANC so blind as vir hul eie nie.”
Man vas wat vriendin glo met verwarmer gooi
Die man staan nou tereg op ʼn aanklag van poging tot moord.
Egpaar in huis aangeval, aangerand
“Toe ek in die gang inloop, staan die man skielik voor my.”
Vrystaatse egpaar in hof oor wapen en ammunisie
ʼn Egpaar van die Vrystaat het Dinsdag in die Welkom-landdroshof verskyn op aanklag van die onwettige besit van vuurwapens, ammunisie en omkopery.
Vrystaatse egpaar vas oor wapen en ammunisie
Om sake te vererger het die man glo ook die owerhede probeer omkoop.
Welkom-man vas oor vuurwapens, ammunisie
ʼn 32-jarige lid van die burgemeesterskomitee in die Matjhabeng-munisipaliteit (Welkom) in die Vrystaat is Donderdagoggend in hegtenis geneem in verband met die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.