Foto’s en video’s van kristalstene wat lyk soos diamante word op sosiale media versprei. Talle mense stroom intussen na KwaZulu-Natal op soek na skatte.
Lees meerAlles vir Maandag 14 Junie 2021
Man (21) gevonnis wat suster verkrag, vir dood agterlaat
Die jong man het vroeër vandag skuldig gepleit op aanklag van verkragting en poging tot moord.
Man in hof vir Welkom-moord
Die man is met bloedbevlekte klere op die agterste sitplek van sy motor aangetref en in hegtenis geneem.
HTS Witbank gesluit ná oproer
Die skool sal in opdrag van die departement van onderwys tot dán gesluit wees.
Onteiening: Organisasie eis verskoning oor ‘wanvoorstellings’ in studie
“Baie van die groepe wat volgens die studie die wetsontwerp ondersteun, steun eintlik nie die wetsontwerp nie.”
ToekomsVenster: ’n Aanbevelingsbrief deur die Gees
Waar het die Here jou gaan haal? Kan jy nog onthou?
Duisende dosisse entstof vir onderwysers ‘binne dae’ beskikbaar
Nóg dosisse van die entstof sal volgens Aspen binne weke in Suid-Afrika beskikbaar wees.
Video: Wees albino-olifant tuis in nuwe trop
Khanyisa was vier maande oud toe sy in ʼn stroper se draadstrik beland het.
Brümilda, Annelisa en Kie. terug op die kassie
Verskeie ander bekendes soos June van Merch, Hannes van Wyk, Marco Spaumer, André Roothman, Melt Sieberhagen en Craig Adriaanse maak ook hul verskyning.
Kenneth Kaunda in hospitaal
Oudpres. Kenneth Kaunda van Zambië is in ʼn hospitaal in Lusaka opgeneem.
Krugersdorp-veearts doodgeskiet
“Dr. Corli [van der Walt] sou altyd die ekstra myl stap. Sy het ʼn passie vir haar werk gehad en sy het omgegee vir haar pasiënte.”
Covid-19: Namibiese hospitale ook vol
Tientalle pasiënte word tans in die waakeenhede van hospitale in Namibië behandel.
Melinda Brink oor rol as ‘Binnelanders’ se ‘geliefde skurk’
Nou, twee en ʼn half jaar later, is Tracy een van die Binneland-kliniek se geliefdste karakters, wat by tye ook sorg vir komiese verligting met haar anderkant-die-treinspoor-sêgoed en gemengde taal.
Boek: ‘Die geheim van die bloedsteen’
Zenno, ʼn gewone seun van Benoni, beland een middag ná skool in sy professor-oom se kantoor in ʼn tydgleuf wat hom na Pompeji in antieke Rome neem.
Woord: japsnoet
ʼn Mens hoor dikwels dat daar op liefkosende wyse na kinders of diere as ʼn japsnoet verwys word. Dit is egter nie die enigste betekenis nie. Taaltoffie stel ondersoek in.
Saak teen oudburgemeester later aangehoor
ʼn Klag van rampokkery is vandag by die klagstaat teen Zandile Gumede, oudburgemeester van die Ethekwini-metroraad, en haar medebeskuldigdes gevoeg.
Video: Ollie en die valhelm
Die nuuskierige olifant stap verby ʼn motorfiets wanneer die valhelm sy aandag trek.
Therese Bam slaggereed vir moederskap
“Dit voel asof ek op die oomblik in ʼn kokon is en as ek aan die anderkant uitkom is ek ʼn ma.”
Tsitsipas hoor minute voor eindstryd van ouma se dood
Die Griekse tennisspeler het sy eerste Grand Slam-eindstryd aan sy ouma opgedra.
Bly lewe, asseblief!
So wil ek vir jóú vra, indien jy oorweeg om op te hou skyn: BLY LEWE, ASSEBLIEF! Jou gebroke glimlag is meer werd as wat jou seer jou laat glo.