Vakbondverteenwoordigers het Sibanye-Stillwater intussen gekritiseer omdat daar glo nie vinnig genoeg gewerk is om die mynwerkers na die oppervlak te bring nie.
Alles vir die sleutelwoord "Welkom"
Honderde mynwerkers ondergronds vasgekeer
Die mynwerkers is ondergronds vasgekeer by die Beatrix-goudmyn naby Welkom in die Vrystaat.
Tien in Vrystaat van mensehandel gered
Die polisie het ’n wenk van Interpol opgevolg oor ’n slagoffer wat glo teen haar wil op ’n plaas in die Odendaalsrus-omgewing aangehou word.
Drie in hof ná moord op mynbestuurder
Die mynbestuurder was besig om die myn te verlaat toe hy doodgeskiet is.
Brandweer het nie water toe brand uitbreek nie
ʼn Gebou het Donderdag in die Mathjabeng- (Welkom, Virginia, Odendaalsrus, Hennenman, Allanridge en Ventersburg) munisipale area afgebrand toe die munisipaliteit se brandweer nie in staat was om die brand te blus nie.
Drie liggame binne 3 dae in dieselfde gebied gevind
“Die verplasing van die liggame kan in dié stadium nie uitgesluit word nie, aangesien daar geen bloedvlekke op die drie plekke was waar die liggame gevind is nie,” sê die polisie.
Rolstoel-daggasmous vasgetrek
“Hy het letterlik bo-op die dwelms gesit.”
Jong vrou twee keer in kop geskiet
Die polisie in Welkom het ʼn beroep op inwoners gedoen om hulle by te staan nadat ʼn jong vrou se liggaam onder ʼn boom in die dorp gevind is.
Jong uitblinker sterf in tuisdorptragedie
ʼn Gemeenskap is in rou nadat Karel Minnie (14), ʼn uitblinker op skool, Maandag in sy tuisdorp tragies gesterf het.
Mees gesoekte verdagtes in Welkom aangekeer
Daniel Kock (45) en sy vrou, Stephanie Kock (49) is in Welkom in die Vrystaat in hegtenis geneem op aanklag van bedrog.
Nog lyke in myn gevind; 11 vas
“Die liggame wat al heeltemal ontbind het se identiteit sal deur middel van DNS-toetse vasgestel word.”
Nog 13 liggame uit myn gehaal
“Ons is nie seker hoeveel mense binne die myn vasgekeer is nie, maar hulle verwag daar kan meer wees.”
11 liggame uit Vrystaat-myn gehaal
Die polisie in die Vrystaat ondersoek die afsterwe van 11 mense wat uit ʼn myn in Welkom gehaal is.
Meisie kritiek ná weerlig kinders tref
Drie tieners is vanoggend naby Welkom deur weerlig raakgeslaan.
[Video] Brand by SAPD-voertuigeenheid in Welkom
ʼn Veldbrand het Maandag na die voertuigeenheid in Welkom versprei en verskeie voertuie het ontplof en uitgebrand.
Renjaer sterf ná ongeluk tydens byeenkoms
Die ongeluk het by die Phakisa-renbaan in die Vrystaat plaasgevind.
Man gee glo kind (3) brandewyn om te drink
“Die seun het begin opgooi nadat ʼn 35-jarige verdagte vir hom koeldrank, met brandewyn in, gegee het om te drink,”
Motoris en familielede gesoek ná Welkom-man sterf
Die polisie in Welkom in die Vrystaat is op soek na die familielede van Nicolus Francois Grobbelaar (57) nadat hy ná ʼn motorongeluk in ʼn hospitaal aan sy beserings beswyk het.
Vrou skuldig aan polisieman se moord
Die vrou van ‘n polisiekonstabel, wie se halfnaakte liggaam verlede Januarie in sy motor naby Welkom in die Vrystaat aangetref is, is skuldig bevind en gevonnis vir haar aandeel aan sy moord.
Ouma verjaag rower met pepersproei
ʼn Ouma van Welkom in die Vrystaat het haarself en haar kleinseun se lewens gered toe sy Vrydag in die vroeë oggendure ʼn gewapende man met pepersproei verjaag het.