Nou vir Nieu-Seeland! Dit is moontlik hoe die Proteas redeneer oor die toer in Kiwiland waarheen hulle Saterdag vertrek.
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Februarie 2017
Caster op randjie van Olimpiese rekord vir SA atleet
Caster Semenya, Suid-Afrika se goue medalje-wenner in die 800 m in Rio de Janeiro, kan binnekort ʼn nuwe ‘rekord’ as Suid-Afrikaanse Olimpiese medaljewenner agter haar naam skryf.
[Foto’s] Man oorleef ure in dam met neus bo water
Daniel Miller het met ʼn masjiengraaf in ʼn dam beland, maar hy het dit oorleef omdat hy vir ure lank sy neus bo die water kon hou.
Oud-Bulls-afrigter los Kaaimanseilande
`n Gewese afrigter van die Bulls, Phil Pretorius, het as die rugbydirekteur van die Kaaimanseilande bedank.
Ouma verjaag rower met pepersproei
ʼn Ouma van Welkom in die Vrystaat het haarself en haar kleinseun se lewens gered toe sy Vrydag in die vroeë oggendure ʼn gewapende man met pepersproei verjaag het.
Foto’s: Vragmotorbestuurder sterf in botsing
ʼn Vragmotorbestuurder is Vrydagmiddag noord van Stellenbosch in die Wes-Kaap dood in ʼn botsing teen ʼn brug.
Kobra pik slapende dogtertjie
“Die hospitaal is baie naby. Anina het egter in my arms ophou asemhaal nog voordat ons by die hospitaal was.”
Eerste Afrika-kunsveld help jong SA, Duitsers
Afrika se heel eerste kunsrugbyveld kan vanjaar `n deurslaggewende rol in die voorbereiding van sowel Suid-Afrika as Duitsland se nasionale o.18-sewesspanne speel.
ToekomsVenster: God roep ook vir my en jou
Raak stil en raak intens bewus van die grootsheid van sy verligting van jou lewe, hoe jou duister, chaotiese lewe oorspoel is deur sy liefde, geregtigheid en almag, hoe dit jou vry en heelgemaak het.
Staatsrede 2017: ‘Wittes kry skuld vir ANC se mislukkings’
“Pres. Jacob Zuma se staatsrede openbaar niks prakties wat Suid-Afrika se ekonomie sal laat groei nie en sy fokus op wit mense asof hulle die ekonomie beheer, steeds die topposte beklee en steeds meer verdien as swartes, is niks anders nie as ʼn rassistiese aanval op witmense nie.”
Man in hof wat glo ma, tweelingsuster vermoor het
ʼn Man van Kaapstad, wat daarvan beskuldig word dat hy sy ma en tweelingsuster doodgesteek het, het Vrydag die derde keer in die hof verskyn.
[Video en foto’s] Joost van der Westhuizen se gedenkdiens
Familie, vriende, sportlui en die nasie het Vrydag afskeid geneem van Joost van der Westhuizen.
Amor: ‘ʼn Engel sweef oor Loftus’
“Ons is steeds in skok, ons is hartseer en ons rou. Ons het geweet die dag kom, maar jy kan nie voorberei nie. Hy is nou vry van die siekte en van sy lyf.”
Joost se broer: ‘Hy was plein ou, maar legende vir wêreld’
Pieter van der Westhuizen, Joost van der Westhuizen se broer, het Vrydag tydens die openbare gedenkdiens by Loftus Versfeld sy broer gedenk.
Woord: verfomfaai
Wat beteken die woord “verfomfaai”?
Renosterstropery: Taakspan keer 12 aan
Beamptes van die polisie se Operation Rhino 7-taakspan in Mpumalanga het die afgelope twee weke 12 verdagtes in hegtenis geneem vir oortredings wat verband hou met renosterstropery.
Staatsrede 2017 sal vir al die verkeerde redes onthou word
Die gebeure rondom vanjaar se staatsrede sal in Suid-Afrika se geskiedenisboeke opgeteken word, maar die inhoud van die president se toespraak sal ongelukkig nie dieselfde boeke haal nie. Lees hier wat politieke ontleders van Zuma se toespraak maak:
Luister: Alda en Muller se ‘koebaaibrief’: Vaarwel, maar nie totsiens
“Jy is weg. Sonder om totsiens te sê, sonder waarskuwing en sonder om vir my te sê jy is lief vir my, het jy vir ʼn laaste keer jou asem uitgeblaas. Nou skryf ek vir jou ʼn koebaaibrief om vir jou alles te vertel wat ek nog wou sê – maar bowenal, om vir jou te sing, want ek gun jou die paradys.”
Voornemende sportsterre kan nou by top-afrigters leer
Die Matchpoint Foundation reël hierdie geleentheid om jongmense wat in sport belangstel aan te moedig, te inspireer en seker te maak dat hulle op die regte manier groei en bestuur word.
Sesnasies: Eddie Jones trap nou ook op Wallis se tone
Verlede jaar was dit Ierland, Australië en die Bokke, en nou het die Engelse afrigter, Eddie Jones, ook onder die vel van Wallis ingekruip deur hulle rooi te laat sien voor Saterdag se Sesnasiesrugbytoets in Cardiff.