Corlea Botha en Juandré Marais gesels in dié video met die finansiële kenner Wouter Snyman oor flatervrye finansiële beplanning en testamente.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wouter Snyman"
Boek wil mense help om doelgerig te lewe
Die lewe is nie altyd maklik nie, maar vir sommige mense is daar ʼn tekort aan passie, en ʼn gevoel van doelloosheid. ʼn Boekbespreking wat gisteraand in Pretoria aangebied is, het juis op dié onderwerp gefokus.
[Luister] ‘Finansies met Wouter’: Hoe belê ek in myself?
Hoe verdien ʼn onderwyser, of iemand in enige ander beroep, meer geld? Wouter Snyman, die stigter en uitvoerende hoof van die finansiëledienste-maatskappy attooh!, spreek dié vraag en talle ander ook aan.
Luister: ‘Finansies met Wouter’: Hoe bereik ek finansiële onafhanklikheid?
Finansiële onafhanklikheid is wanneer jy genoegsame bates het wat ʼn passiewe inkomste genereer wat al jou uitgawes delg.
Luister: ‘Finansies met Wouter’: Moet ek huur of koop?
Wouter Snyman gesels vandag oor die verskille tussen die huur en koop van eiendom. Hy vertel meer oor die uiteenlopende opinies tussen dié twee elemente.
Voornemende sportsterre kan nou by top-afrigters leer
Die Matchpoint Foundation reël hierdie geleentheid om jongmense wat in sport belangstel aan te moedig, te inspireer en seker te maak dat hulle op die regte manier groei en bestuur word.
Luister: ‘Finansies met Wouter’: Beskerm só jou geld
Wouter Snyman, stigter en uitvoerende hoof van die finansiëledienste-maatskappy attooh!, gee vandag ʼn paar wenke oor hoe jy jou geld kan beskerm.
Luister: ‘Finansies met Wouter’: Beheer só uitgawes, verdien meer
Snyman gesels vandag oor hoe om jou uitgawes te beheer en meer geld te verdien.
Luister: Finansies met Wouter Snyman: Die 7 geheime tot welvaartskepping
In vandag se episode gesels Snyman oor “Die sewe geheime tot welvaartskepping”.
Luister: Finansies met Wouter Snyman: Maak só gewone mense miljoenêrs
Snyman het onlangs in die Maroela Media-ateljee kom kuier om in ʼn reeks gesprekke te gesels oor onder meer “Gewone miljoenêrskap”, “Die sewe geheime tot welvaartskepping” en “Hoe om jou uitgawes te beheer en meer geld te maak”.