“Moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom….” – Jesaja 43:18,19
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Finesse-tydskrif"
#HelpHetta pak fisieke en geestelike nood aan
“Hierdie versending van #HelpHetta is vir ons besonder spesiaal omdat daar ook ’n Bybel van die Gideons in elke Hetta-pakkie verpak is.”
Bemagtig jouself by Nuwe Jy-fees
“Gelukkig kan almal nou hul pad na ʼn gesonder, slanker en gelukkiger liggaam ʼn hupstoot gee by die Nuwe Jy-fees.”
Foto’s: Fliekaand in pajamas; ‘Dis ʼn fees om vrou te wees’
“Om te kan help met Helpende Hand se StopHonger-projek beteken soveel meer as net om te fliek in jou pajamas.”
Vroue wil wêreldrekord in pajamas laat spat
Nagenoeg 2 000 vroue van regoor die land word benodig om binnekort ’n wêreldrekord te laat spat vir die meeste vroue wat gelyktydig in hul nagklere gaan fliek. Jy kan deel wees van dié geleentheid!
[Video] Jy kan ʼn verskil maak!
Finesse-tydskrif, in samewerking met Helpende Hand se skooltassieprojek, poog om in elke skooltassie die boek, 52 Mooiste Bybelstories, te sit. Gaan kyk ook hoekom Carike Keuzenkamp haar steun aan dié projek gee en stel vas hoe jy kan help om ʼn verskil te maak.
Boek wil mense help om doelgerig te lewe
Die lewe is nie altyd maklik nie, maar vir sommige mense is daar ʼn tekort aan passie, en ʼn gevoel van doelloosheid. ʼn Boekbespreking wat gisteraand in Pretoria aangebied is, het juis op dié onderwerp gefokus.
Luister: ʼn Projek na aan sy hart
Daar het al amper 15 jaar verloop sedert Jak de Priester sy gewilde “Sally Williams” uitgereik het. Hy is egter nie net ʼn ongelooflike talentvolle kunstenaar nie, maar ook ʼn pappa met ʼn hart wat verstaan en daarom is hy al geruime tyd deel van die Helpende Hand-skooltassieprojek. Vanjaar is hy een van die ambassadeurs van die “Skenk ʼn Kinderbybel-projek” wat Finesse-tydskrif en Carpe Diem Media in samewerking met Helpende Hand loods.
4 600 Kinderbybels vir graadeens
Finesse-tydskrif ondersteun Helpende Hand se Skooltassieprojek deur ʼn geestelike element by te voeg. Vanjaar word beoog om die 4 600 skooltassies elk van ʼn Kinderbybel te voorsien.