Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Dinsdagaand bevestig nog 82 Covid-19-verwante sterftes is aangemeld.
Lees meerAlles vir Dinsdag 9 Junie 2020
Luister: Griekwagebed – Spreke van Salomo
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Spreke van Salomo”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys.
Heldeverering vir Kubaanse dokters wat van Italië terugkeer
Kuba het 34 mediese spanne na 27 lande gestuur as ondersteuning in die stryd teen Covid-19.
Uitspraak voorbehou in skole-saak
Die aansoek van die Educators’ Union of South Africa (EUSA) is vandag in die dringende hof aangehoor waar hulle die besluit om skole in Suid-Afrika te heropen, teenstaan.
Kommer oor openbare werke se tenders van R82 miljoen
Die VF Plus sê minister De Lille se antwoord laat rooi ligte flikker oor die geld wat bestee is.
Riglyne gefinaliseer om haarkappers weer oop te maak
Die vakbond Uasa werk saam met die bedingingsraad en werkgewers om seker te maak skoonheidsalonne kan so vinnig as moontlik weer hul deure oopmaak.
Vrou vas wat glo man oor owerspel vermoor
ʼn 42-jarige vrou is in Limpopo in hegtenis geneem ná sy haar man glo Sondag met ʼn mes doodgesteek het.
Twee gesoek oor 13-jarige se verkragting
Die polisie in Mpumalanga is op soek na twee verdagtes in verband met die verkragting van ʼn 13-jarige meisie.
ToekomsVenster: Nog ’n dag van redding en genade
Ai, mag ons die geduld van God nie beproef deur hardnekkige en volhardende ongehoorsaamheid nie. Dit is vandag nog die dag van redding en genade.
NSFAS gaan nié skuld afskryf, sê Nzimande
Dr. Blade Nzimande het dié bewerings Dinsdagmiddag as “absurd” en “onverantwoordelik” bestempel.
Afsondering: Mense gaan sterf weens ‘gebroke ekonomie’
Kenners sê nou veel minder Suid-Afrikaners gaan aan Covid-19 sterf as wat aanvanklik vermoed is.
Hyundai se nuwe Venue stof die res uit
Die splinternuwe Hyundai Venue is vir my ʼn lekkerder kar as die T-Cross. Én hy’s goedkoper.
#HelpHetta pak fisieke en geestelike nood aan
“Hierdie versending van #HelpHetta is vir ons besonder spesiaal omdat daar ook ’n Bybel van die Gideons in elke Hetta-pakkie verpak is.”
ANC-spanning: Het Ramaphosa dalk ’n plan?
Nadat Ramaphosa op nasionale media aangekondig het dat die verbod op die verkoop van tabakprodukte opgehef sal word, het Dlamini-Zuma later die week daardie besluit teruggetrek. ’n Besluit wat Dlamini-Zuma later duur sou kos.
Universiteite hoef nie in krisis vasgevang te wees nie
Universiteite is wêreldwyd in sowel ekonomiese as kulturele krisisse vasgevang. Die oorsprong daarvan gaan die koronavirus lank vooruit. Laasgenoemde het slegs die krisisse verdiep, skryf prof. Danie Goosen.
Die wêreld in foto’s – 9 Junie 2020
Só lyk die pasgebore seeskilpaaie.
Jozaan vind liefde ná ‘The Bachelor’
“Jy is die beste ding wat ek nooit beplan het nie.”
Wiele2Wiele bekyk ʼn ikoniese motor, Mahindra en Honda
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.
1 dood, verskeie beseer toe Durbanse gebou ineenstort
Verskeie mense was in die gebou vasgekeer.
’n Boek oor geheime en klik
Sidney Gilroy se skryfstyl is vloeiend en gestroop van oordaad en truuks. Die karakters se doen en late is oortuigend en die dialoog intelligent.