Juan Boucher betree vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 in die 19de plek.
Alles vir Dinsdag 9 Junie 2020
Familielede in hof vir bejaardes se moord
ʼn Onbekende aantal verdagtes het die bejaarde paar se huis Sondag omstreeks 10:00 betree.
Hedendaagse rugbyspanne kla met brood onder die arm
Die Springbokspan van 1937 wat deur Australië en Nieu-Seeland getoer het, se eerste wedstryd in Australië is op 31 Mei in Perth gespeel en die laaste wedstryd op 29 September in Auckland, Nieu-Seeland. Onthou ook dat die span weke lank met ʼn passasierskip gereis het en dat hulle ʼn hele paar dae voor die eerste wedstryd voorberei het.
Covid-19: WGO waarsku situasie vererger wêreldwyd
Die meeste mense wêreldwyd is steeds vatbaar vir infeksie.
Vandag se sportnuus
Habana: “Dankie vir al die vreugde wat jy vir ons verskaf het, Cecil Afrika!”
SAL-sakeplan weer uitgestel
Dit is die vyfde keer dat die bekendstelling van die sakeplan uitgestel word.
Brakpan-vrou se liggaam in sementdrom versteek
Die vrou is Donderdag as vermis aangemeld.
Skoolbegrotings onder al hoe meer druk
Die SAOU vra dat afleggings of selfs salarisverlagings by skole as die laaste uitweg oorweeg word.
Gedagte vir die dag: Sing, ja!
Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. (Psalm 89:2)