“Enige regdenkende mens sal dit [die huidige aanbod] as uiters onbillik beskou.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SAOU"
Onnies eenparig gekant teen skrap van skoolvakansie
Sommige onderwysers meen egter die agterstand in skole kan vererger indien die Oktober-vakansie geskrap word.
SAOU gryp in by HS Eldoraigne
Dit is ooreengekom dat Prinsloo sy pligte as skoolhoof aan die adjunkhoof delegeer.
‘Hoof moet waai’, sê ouers
Meer as 1 000 ouers van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het Dinsdag ʼn petisie oorhandig, waarin hulle eis dat dr. Anton Prinsloo as hoof verwyder word.
Departement sê ‘binnekort’ oor skoolvakansie
Die departement oorweeg dit tans om die Oktober-skoolvakansie te skrap om verlore skooldae in te haal.
Skoolhoof ‘onbillik’ afgedank ná leerder verdrink
Die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys het Panyaza Lesufi gekap vir sy afdanking van Parktown Boys’ High se hoof en Malcolm Williams as ʼn begaafde en verantwoordelike onderwyser bestempel.
Onderwysbegroting beteken minder onnies, groter klasse
“Dit lyk vir ons asof die onderwys nou die prys van die bankrot openbare ondernemings moet betaal.”
Matriekuitslae wys ‘veerkragtigheid’ van leerders
Daar is wel kommer oor die daling in die getal leerders wat vakke soos wiskunde neem.
SAOU dalk hof toe oor betaling van tydelike onderwysers
Die Mpumalanga-onderwysdepartement wil oënskynlik die R100 miljoen-salarisrekening vir Januarie bespaar deur tydelike onderwysers vandeesmaand nié te betaal nie.
SAOU steun besluit oor heropening van skole, maar …
“Die fokus moet op die versekering van veiligheid en gesondheid van leerders en personeel wees. Daarom sal die skoolprogram daaraan ondergeskik moet wees indien verdere tydperke van skoolsluiting vereis word.”
Inentings: ‘Onnies moet as prioriteitsgroep geag word’
“As Suid-Afrika, soos ander lande, reeds oor ’n entstof beskik het, kon daar oor die volgende drie weke voor die skole op 27 Januarie heropen reeds groot vordering gewees het.”
Skole: Gebrek aan regulasies bring verdere onsekerheid
“Die versuim om regulasies te publiseer is in skrille kontras met die herinstelling van die drankverbod op 12 Julie 2020 toe die regulasies ʼn uur ná die president se aankondiging gepubliseer is.”
Besluit oor sluit van skole moet op wetenskap berus – SAOU
Die vakbond sê hy eis allermins spesiale bevoorregting vir onderwysers.
Skoolbegrotings onder al hoe meer druk
Die SAOU vra dat afleggings of selfs salarisverlagings by skole as die laaste uitweg oorweeg word.
Laaste pleidooie aan minister: ‘Skole nié gereed’
Daar heers tans onduidelikheid of die skole Maandag sal heropen nadat onderwysvakbonde en beheerliggaamorganisasies hul pleidooie aan die minister van basiese onderwys gerig het.
‘Die meeste skole nie gereed om te heropen’ – vakbonde
Hulle het ʼn beroep op alle skole gedoen om nie Maandag hul bedrywighede te hervat nie, al is hulle gereed om oop te maak.
Skole nog glad nie veilig om te heropen – opname
Twee weke voor skole weer moet heropen het net nog 1% van skole gesigmaskers ontvang.
SAOU bekommerd oor lede se pensioen
Dit is met groeiende kommer dat die SAOU kennis neem van negatiewe en verdagte ontwikkelings betreffende die GEPF.
Seksvoorligting: Onderwysers kan self besluit oor lesmateriaal
“Onderwysers kan nou hul professionele diskresie gebruik oor wat hulle as gepaste leermateriaal beskou.”
Kommer oor kinders in gr. 1 tot 3 ‘wat nie kan druip’
“Dit is Suid-Afrika se toekoms waaroor die departement besluit”.