Die Gautengse departement van onderwys sal nou die ELRC se besluit bestudeer en regsadvies inwin.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Parktown Boys’ High School"
Skoolhoof ‘onbillik’ afgedank ná leerder verdrink
Die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys het Panyaza Lesufi gekap vir sy afdanking van Parktown Boys’ High se hoof en Malcolm Williams as ʼn begaafde en verantwoordelike onderwyser bestempel.
Ouers skik met departement ná seun se verdrinking
Die 13-jarige seun het tydens ‘n skoolkamp verdrink en sy familie het miljoene van die provinsiale departement van onderwys geëis.
Bakleiery by spogskool veroordeel
Die LUR vir onderwys sê gewelddadige gedrag sal nie in skole geduld word nie.
Parktown se skoolhoof appelleer teen afdanking
Enock Mpianzi se familie dagvaar die departement intussen vir R20 miljoen.
Parktown Boys’ High se skoolhoof afgedank
Die Gautengse departement van onderwys het Maandag die skoolhoof van Parktown Boys’ High, Malcolm Williams, afgedank.
Hoof van Parktown Boys’ terug by die werk
Lesufi het gesê ouers van die skool is ten gunste van Williams se terugkeer.
Ondersoek na Enock se dood afgehandel
Dít volg dae nadat die forensiese verslag bevind het dat die skool nalatig en roekeloos opgetree het gedurende die skoolkamp waartydens Enock verdrink het.
Skool was ‘roekeloos, nalatig’, bevind Enock-verslag
Só het die gebeure tydens ʼn skoolkamp ontvou wat tot die dood van ʼn 13-jarige leerder gelei het.
Verslag oor Enock Mpianzi glo Woensdag beskikbaar
Die bekendmaking van die forensiese verslag is sowat twee weke gelede op kort kennisgewing uitgestel.
Lesufi stel forensiese verslag oor Enock later vry
ʼn Onafhanklike regsfirma is ná sy dood aangestel om die ondersoek te hanteer.
Forensiese ondersoek oor Enock afgehandel
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het die verslag oor die forensiese ondersoek ontvang ná die verdrinking van Enock Mpianzi tydens ʼn skoolkamp in Januarie.
Parktown Boys’ se hoof geskors ná verdrinking
Die hoof van Parktown Boys’ High School in Johannesburg is geskors.
Enock Mpianzi: “Ons het bly sê hy is weg”
“Die skool het nooit ʼn opname van leerders gedoen vóór hulle na die kamp vertrek het nie.”
Komitee bekommerd oor leerders se veiligheid
Parktown Boys’ High School het intussen in ʼn verklaring bevestig dat daar geldige vrae en kommer is oor die dood van Enock Mpianzi (13).
Parktown-tragedie: ‘Seun kon nie wag om te gaan kamp’
Die seun wat dood is tydens ʼn skoolkamp, was saggeaard en wou ná skool regte gaan studeer.
Parktown-seun se liggaam gekry
“Ons is platgeslaan deur dié tragiese ongeluk.”
Graad 8-leerder van spogskool steeds spoorloos by oriënteringskamp
Enock het tussen Woensdagmiddag en Donderdagoggend spoorloos verdwyn.
Seun van Parktown Boys’ High verdwyn op graad 8-kamp
Die seun se ouers is op die kampterrein terwyl die soektog voortduur.
Parktown-afrigter as ‘seks-boelie’ gevonnis
“Dit is duidelik dat jou aksies ʼn vernietigende impak op hulle en hul families se lewens gehad het.”