Die universiteit sê hy sien daarna uit om saam met belangegroepe te werk om die toekoms van Afrikaans te verseker.
Lees meerAlles vir Vrydag 9 April 2021
Twee vervolg oor ‘bedrog’ by staatsprokureur
Die ondersoek het veral gekyk na die regsdienste wat onderskeidelik namens die departement van gesondheid in Gauteng en die Oos-Kaap bekom is.
Minister ‘bemoedig’ deur vervolgings by Staatsveiligheidsagentskap
ʼn Proses is van stapel gestuur om ʼn nuwe diensverskaffer aan te stel om ʼn forensiese oudit na die agentskap se bedrywighede te doen.
Blomme neergelê, vlae hang halfstok vir prins Philip
Koningin Elizabeth en prins Philip het saam duisende afsprake nagekom, asook die koninklike familie deur tye van ongekende verandering gelei.
Sitstakers by kunsteraad moet waai – hooggeregshof
“Ons gaan nêrens heen nie. Hulle moet die ergste doen.”
ToekomsVenster: Jesus binne, Jesus buite
Paulus maan: “Julle lewe deur die Gees, laat die Gees nou ook jul gedrag bepaal”.
Kerkskietery: Polisie krabbel terug oor ondersoek
Van der Westhuizen het ʼn SMS-boodskap van die polisiestelsel ontvang dat die dossier afgesluit is – en sy regsverteenwoordiger het dit daarna weer by die ondersoekbeampte bevestig.
Paasfees-padsyfers ‘klop nie’ – AA
“Ons het ʼn situasie waar die minister van vervoer sê die regering vorder met sy padveiligheidsdoelwitte, maar sy gevolgtrekking is gegrond op twyfelagtige data.”
FAK se familie-erfenisfees nou aanlyn
Die FAK nooi almal uit om môre (10 April) om 12:00 op sy Facebook-blad in te skakel vir die tweede FAK-Genealogie- en Familie-Erfenisfees Digitaal.
Entrepreneur leer grootste lesse by gestremde mense
“Die grootste les wat ek by Jan geleer het, is om dankbaar en vrygewig te wees.”
Handwerk: ’n Borsspeld van Maja die by
Maak hierdie vrolike bytjie wat jy as ʼn borsspeld kan dra.
Nuuskommentaar: US-taalstryd hartseer, maar die toekoms van Afrikaans allermins
ʼn Taal kan nie uitsluitlik oorleef in die monde en harte van sy sprekers nie, maar het hoër funksies nodig om noemenswaardig voort te bestaan.
Video: Ellelange mamba op Durbanse strand gered
Dit is ʼn skaars verskynsel om ʼn slang op ʼn strand te sien.
Bedrog met Mandela-begrafnis: Sakeman verbeur R1,3 miljoen
Daar is glo destyds saamgespan om die Buffalo City-munisipaliteit uit R10 miljoen te bedrieg ná Mandela op 5 Desember 2013 dood is.
Man soek twee wat hom in houtkrat help ontsnap
Brian Robson se nuwe boek, “The Crate Escape”, vertel die merkwaardige verhaal van ʼn man wat in 1965 uit Australië ontsnap het deur in ʼn houtkrat per lugpos te reis.
Ikeys-dosent in die sop oor Hitler-uitlatings
Die uitlatings word nie net as rassisties, beledigend en gemeen bestempel nie, maar ook as ongevoelig teenoor die slagoffers en oorlewendes van die Joodse volksmoord en die breër Joodse gemeenskap.
Sokkerster gaan in Asterix-prent speel
Volgens oorsese berigte sal dit ook die eerste keer in vyf rolprente wees dat die gewilde Franse akteur Gérard Depardieu nie die rol van Obelix sal vertolk nie.
Bakleiery by spogskool veroordeel
Die LUR vir onderwys sê gewelddadige gedrag sal nie in skole geduld word nie.
Uitbranding: Alles wat jy moet weet
Ons almal voel met tye moeg en uitgeput, maar dit is belangrik dat jy weet wanneer jy jou omgewing, gewoontes of werkslading moet begin aanpas.
Prins Philip (99) sterf
Buckingham-paleis het pas die nuus aangekondig.