Die dood van ʼn moedertaal gaan met die dood van die werklikheid gepaard (of ten minste dié werklikheid wat deur die betrokke moedertaal oopgebreek word).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikaans"
Die onbesonge kampioene van ʼn moedertaal
Gebruik Moedertaalmaand om die taalpraktisyn in jou lewe te bedank, want agter elke woord wat hulle gebruik lê ure se harde taalwerk.
Maroon 5-sanger beïndruk in Afrikaans tydens SA konsert
“Julle lyk baie mooi,” het die sanger in byna vlot Afrikaans op die verhoog gesê.
Nzimande ‘speel met woorde’ oor Afrikaans as inheemse taal
Die Afrikanerbond sê dit is duidelik dat minister Blake Nzimande g’n vriend van Afrikaans is nie.
Matrieks positief oor Afrikaans as onderrigtaal
Die verslag toon dat sewe uit tien matrieks (sowat 73%) tans positief oor Afrikaans as onderrigtaal op skool is. Dit is 10% meer leerders as wat ʼn jaar gelede nog positief oor Afrikaans as onderrigtaal op skool gevoel het.
Stigting-rapport gee powere D-simbool vir bevordering van Afrikaans in skole
Die FW de Klerk-stigting gee die Suid-Afrikaanse regering ʼn onbevredigende D-simbool vir sy inwerkingstelling van die reg op onderwys in Suid-Afrikaners se amptelike taal van keuse.
Suid-Koreaner steel harte met skreeusnaakse Afrikaanse video’s
“Ek het net lof vir my Afrikaanse onderwysers, want hulle het die taal regtig lekker vir ons gemaak – soveel so dat my matriekpunte vir Afrikaans 10% beter as my Engelse punte was.”
Afrikadag: Afrikaans ʼn geleentheid in uitdagend tye
Daar is baie uitdagings op ons vasteland, maar ons kan dalk op Afrikadag begin om woord vir woord ʼn verskil in ons eie gemeenskappe te maak.
Woordfees sê binnekort wat gaan borrel en bruis in die Boland
Die feesprogram beloof om vanjaar ’n ryk verskeidenheid van geleenthede tot ontvlugting én besinning oor ingewikkelde werklikhede te bied.
‘Slegs Engels’ skend wel Maties se regte
ʼn Dringende mosie van wantroue in Wim de Villiers, US-rektor, is Woensdag ingedien.
Afrikaans stééds nie inheemse taal
Afrikaans sal “mettertyd, waarskynlik in die eerste helfte van hierdie jaar,” as inheemse taal erken word, aldus die minister.
Tinteltong-toekennings beklink koopkrag van Afrikaans
Sedert die ontstaan van dié inisiatief, is meer as 90 ondernemings, insluitend bekende handelsmerke soos Vannie Kaap, NB Uitgewers, Bril, Funky Ouma, Idees Vol Vrees en vele meer met ʼn Tinteltong-toekenning bekroon.
Afrikaans: Van 44 tot 7 miljoen in 2041
Die ontleding van die stand van Afrikaans dui daarop dat Afrikaans in sommige opsigte nog relatief gesond is, maar daar is ook rede tot kommer.
Só lyk toekoms van Afrikaans
ʼn Verslag oor die algemene demografie van Afrikaans is Vrydag bekendgestel.
Aangepaste definisie vir Afrikaans as inheemse taal kom
“Gegewe die wyse waarop hy aanhoudend sy deuntjie verander sal ons nie rus totdat ʼn nuwe definisie, wat Afrikaans as inheems erken, formeel in die Staatskoerant gepubliseer is nie.”
Luister: Amerikaner leer Afrikaans ter nagedagtenis aan SA ma
Matthew Haines het onlangs die Antjie Krog-gedig, “Ma”, op die radiostasie 5FM voorgelees ter nagedagtenis aan sy ma en beplan om dié taal nou baas te raak.
Erfenisraad moenie swyg oor Taalmonument
“Die erfenisraad het ʼn mandaat om kennisproduksie oor alle Suid-Afrikaanse erfenis te verbeter en bewustheid daarvan te bevorder.”
ANC gedwing om Afrikaans, Khoi en Santale as inheems te erken
Sodra die nodige wysigings aangebring is, sal Afrikaans, Khoi- en Santale wetlik beskerm wees teen enige pogings om hulle te ontneem van die hulpbronne wat toegeken word om inheemse tale te beskerm en ontwikkel, insluitend aan ons universiteite.
Akademia vier tien jaar met grootste groep graduandi
“Dit is vanjaar ons tiende jaar van pionierswerk en dit is met dankbaarheid dat ons die groei van die afgelope dekade kan ervaar.”
‘Ster-skrywer’ en digter sterf
Die joernalis, skrywer en digter Ronel Nel (57) is Sondagaand dood.