ʼn Voorlopige ondersoek het die skuldige persoon geïdentifiseer wat aanstootlike boodskappe aan inwoners gestuur het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 28 Februarie 2023
Minder poste in landbou is ‘kommerwekkend’
“Alhoewel die werksverliese tans marginaal is, wys dit op die toenemende uitdagings vir boere.”
Regulasies versterk saak teen ramptoestand
“Die onderliggende idees is ’n mengsel van sleg, baie sleg en waansinnig.”
Pretoria het ʼn nuwe burgemeester
“Daar was minstens sewe lede van die veelparty koalisie wat vir die ANC-EFF-Cope-koalisie gestem het.”
Parlement moet Eskom-korrupsie ondersoek, maan DA
“Die bewerings dui daarop dat die ANC sistemies die land se kragnetwerk saboteer om sy eie korrupte doelwitte te bereik. As dit die waarheid is, kom dit neer op hoogverraad.”
Effe minder werkloosheid in SA
“Die marginale verbeterings word verwelkom, maar dit is nie ʼn rede tot feesviering nie.”
Egpaar neem 80 kinders onder hul vlerk
“Ons wil nooit ophou om ʼn verskil in kinders se lewens te maak nie.”
Min in hegtenis vir plaasmoorde
“Wat veral kommerwekkend is, is dat geen plaasmoordverdagtes in die Oos-Kaap, Gauteng of Mpumalanga in hegtenis geneem is nie.”
‘Vleisvreters’ vreet pad oop tot op Top-20
Dié tong-in-die-kies liedjie is verlede week uitgereik saam met ʼn musiekvideo waarin dié twee sangers as grotmanne uitgebeeld word.
Kopiereg: Oppas vir skending én slenters
Hoe werk intellektuele eiendom en kopiereg, wanneer word iets as skending geag, en waar kom al die kopieregboelies vandaan?
Kospryse: Dié items kan jou begroting help klop
Die organisasie waarsku dit word al moeiliker om ʼn bord behoorlike kos aan ʼn kind te voorsien en dat toelae net nie meer byhou nie.
ToekomsVenster: Om in ’n nuwe lewe te kan wandel
Hy het boonop goeie bedoelings met ons. Waarom sou ons dink dat toewyding aan God gebrek, swaarkry en ellende beteken? Waarom bevraagteken ons God se bedoelings met ons. Was Hy dan nie getrou in die verlede nie?
Só lyk die beurtkragvooruitsig
“Hierdie beurtkragskedule sal tot verdere kennisgewing geld en enige veranderinge sal gekommunikeer word.”
Wenners: Vier fees in die Jakarandastad by Proe’toria
Tien gelukkige lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie vir die Proe’toria-fees gewen. Een gelukkige leser het ook ʼn VIP-kaartjie vir homself en drie vriende gewen.
Video van koningkobra verstom
“Die koningkobra kan letterlik ‘regop staan’ en ʼn volgroeide mens in die oë kyk.”
Ramaphosa se woorde oor beurtkrag ‘verdraai’
Dís wat pres. Cyril Ramaphosa glo bedoel het toe hy gesê het die regering is nie grondwetlik verplig om Suid-Afrikaners van elektrisiteit te voorsien nie:
Verdagtes erken glo hulle het Duitse toeris beroof
Verskeie besittings insluitend Nick Frischke se selfoon en kredietkaart is in vyf verdagtes se besit gevit.
Boekoorsig: Ontmoet God in gebed
Lesers kan, deur hierdie boek te lees, meer te wete kom oor wat gebed is, watter waarde ons daarin vind en ook hoe om te bid.
Cholera: ‘Gauteng se kraanwater veilig’
“Sommige mense versprei doelbewus misleidende inligting aan die publiek.”
Oudkaptein Elgar slaan vyftigtal
Dean Elgar en Aiden Markram het ʼn openingsvennootskap van 141 lopies teen die Wes-Indiese Eilande op SuperSportpark geniet.