Jan Muller se liggaam is net sowat vier meter van waar sy dogter destyds weens haar skietwonde inmekaargesak het, aangetref.
Alles vir Dinsdag 28 Februarie 2023
Krone-konsert ʼn saamsing-jol soos min
Vanjaar se Krone-konsert vind by Loftus in Pretoria plaas met meer as 20 van die land se grootste kunstenaars wat op een verhoog te sien sal wees.
Radiostasie help met tuiste vir 100 hawelose katte
“Die lot van hierdie arme diere het ons diep geraak, en ons is verheug om ’n rol te kan speel om hul lewens aansienlik te verbeter.”
Skotte kan dalk nog Sesnasies-pyp rook
Huw Jones, wat ʼn hele paar wedstryde vir Ikeys en die Stormers gespeel het, het Sondag veral met sy hardlooplyne beïndruk en twee drieë teen Frankryk gedruk.
Nuwe rampregulasies ‘niksseggend’
Die regulasies oor die nuwe nasionale ramptoestand oor die kragkrisis is pas bekend gemaak, maar ʼn kenner sê daar is haas niks in dié regulasies wat nie ieder geval vantevore moontlik was nie.
Deon Lotz, Ira Blanckenberg vir tweede keer kassie-egpaar
“Daar kom nog heelwat drama, lag en trane – moet beslis nie ophou kyk nie.”
Blitsbokke moet hulself regruk ná LA-ramp
“Die Blitsbok-embleem en ons ondersteuners verdien nie sulke spel nie.”
Bejaarde op kleinhoewe vermoor
Die man se vrou is Maandagaand in ’n kritieke toestand na ’n hospitaal vervoer.
Corolla in die kol
Die hibriede Toyota Corolla, in sedan sowel as luikrug, is albei puik voertuie, so te sê perfek.
Medelye stroom in ná valskermswewer se dood
“Die lug was sy speelplek en om hom daarin te sien speel was altyd spesiaal.”
Net ‘skimpe’, daarom kan Gordhan nie optree
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, verwys na André de Ruyter se bewerings oor grootskaalse korrupsie as “ideologiese uitsprake”.
Afrikaans stééds nie inheemse taal
Afrikaans sal “mettertyd, waarskynlik in die eerste helfte van hierdie jaar,” as inheemse taal erken word, aldus die minister.
Wagner se opslagbal-simfonie sorg vir wennote
Nieu-Seeland het Engeland vandag met een lopie in die tweede toets in Wellington geklop. En die Kiwi’s se Neil Wagner – wat in Suid-Afrika gebore is – het met sy opslagaflewerings uitgeblink.
#JongStemme: Waarheen nou met Eskom?
Onder ANC-bewind, is daar geen kans vir Eskom om die horlosie terug te draai na sy gloriejare nie.
Pukke op hul stukke teen Shimlas
Tukkies, die verdedigende kampioen, beklee tans die laaste plek op die punteleer nadat hulle hul tweede nederlaag op ʼn streep gely het.
Lesersbrief: Erosie ook al in die regbank
Die stelsel wat jarelange vertragings toelaat (soos in die geval van oudpresident Jacob Zuma) kry en verdien ook skuld.
Resep: Vullende eiergebak
Hierdie gereg is propvol foliensuur en yster, broodnodige voedingstowwe vir ‘n glutenvrye dieet.
19 burgers van Bangladesj uit Mpumalanga-huis gered
ʼn Intelligensie-taakspan van die polisie het inligting ontvang oor die slagoffers wat glo deur ʼn mensehandelsindikaat aangehou word waarna hulle na die huis is.
Polisielid, vermeende kabeldief gewond in Parys
ʼn Vermeende kabeldief sal na verwagting Dinsdag in die Parys-landdroshof in die Vrystaat verskyn in verband met ʼn voorval die naweek waar hy ʼn polisielid geskiet en gewond het.
Kabinetslede woon soos ‘rocksterre’ in staatshuise
“Elke huis is gemiddeld R10 miljoen werd, wat beteken dat ministers en adjunkministers wat staatshuise in albei stede bewoon, se verblyf R20 miljoen werd is – alles met vergunning van belastingbetalers.”