Die Jack Russell, Wally, was baie getraumatiseer ná die aanval.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kleinhoewe"
Bejaardes sterf toe huis brand ná aanval
Die slagoffers was onderskeidelik 88 en 84 jaar oud.
Bejaarde vrou op Vrystaatse hoewe aangeval
Die vrou het vermoedelik ure lank op die vloer gelê voordat hulp opgedaag het.
Man geskiet tydens hoewe-aanval in Muldersdrift
Die man het ’n geluid by die voordeur gehoor.
Bejaarde op kleinhoewe met yster aangeval
“Sy het op die grond neergeval en gemaak of sy dood is.”
2 wreedaardig op hoewe vermoor
Die berig bevat inhoud wat sommige lesers mag ontstel.
Egpaar, kinders oorval; met die dood gedreig
Die egpaar se ses kinders was in ʼn ander kamer vasgebind.
Nóg ʼn hoewe-aanval op Bokfontein
Dít volg sowat 24 uur nadat ’n egpaar oor die naweek ook op ’n kleinhoewe in dié omgewing oorval en aangerand is.
Egpaar op hoewe oorval, aangerand
Die verdagtes het die kleinhoewe betree onder die voorwendsel dat hulle vleis by die egpaar wou koop.
Gesin op kleinhoewe oorval; verdagtes jaag met pa weg
“Ek het nie geweet of ek weer my vrou of kind gaan sien nie.”
Gesteelde fiets gevind, een vas ná hoewemoord
Die polisie het inligting ontvang dat ʼn fiets by ʼn sakeperseel naby die slagoffer se huis gelos is. ʼn 34-jarige Rastaman het dit glo by ʼn werker daar gelaat. Die tuinwerker het die fiets as sy eiendom uitgeken.
Vrou, seun vas vir moord op Limpopo-man
Daar is destyds bespiegel dat Tony Strydom se skietdood moontlik ʼn plaasaanval kon wees.
Nóg ’n aanval op Pretoria-kleinhoewe
Die aanval het Woensdagaand gebeur nie ver nie van die kleinhoewe in Kameeldrift waar oud-Springbok Naka Drotské verlede week tydens ’n aanval geskiet is.
Vrou (70) wreed op kleinhoewe aangeval
“Die vrou kon nie sonder ʼn loopraam beweeg nie, maar die aanvallers het daarop aangedring dat sy saam met hulle deur die huis kruip terwyl hulle dit geplunder het.”
Man op kleinhoewe geskiet
ʼn Klompie mans het glo saam met hul vriendinne om die vuur gesit en kuier toe drie gewapende mans hul oorval het en beveel het om op die grond te gaan lê.
Man op kleinhoewe doodgesteek
Die man se liggaam is vasgebind op die vloer aangetref.
Kleinhoewe-moord: “Hy was soos ʼn pa vir my”
Kobus van der Westhuizen (58) is Saterdagaand by sy huis op ʼn kleinhoewe naby Hartbeespoort in Noordwes beroof en vermoor.
Lewenslank vir Cullinan-kleinhoewemoord
Twee mans is Donderdag lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord op Piet van den Berg op sy kleinhoewe in Cullinan, Gauteng, in Julie 2009, en poging tot moord op sy vrou Madelein.
Jonggetroude tydens besigheidsroof doodgeskiet
Mandie Jansen van Rensburg is skaars vier maande na haar troudag tydens ʼn rooftog op haar kleinhoewe in Kroondal, buite Rustenburg in Noordwes, doodgeskiet.
Boschkop: Verdagtes gevang terwyl gemeenskap oor misdaad vergader
Die gemeenskap van Boschkop, oos van Pretoria, het Dinsdagaand drie gewapende verdagtes vasgetrek terwyl hulle besig was om oor ʼn vlaag misdaad in die gebied te vergader.