Die dorp is sedert Sondag sonder water nadat die waterbehandelingaanleg noodgedwonge gesluit moes word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bronkhorstspruit"
Bronkies sonder water oor woedende werkloses
Munisipale werkers word sedert 22 Augustus met geweld uit hul kantore gejaag terwyl dienslewering tot ʼn stilstand gekom het.
Soektog ná outistiese seun (5) verdwyn
Die kleuter is op 9 Mei die laaste keer by sy ma se huis gesien.
eMalahleni-man se liggaam ná fratsongeluk in rivier gevind
“Hy het altyd gelag. Nou is sy stem vir ewig stil.”
Bronkhorstspruit-plaasaanval: Verdagte hoor oor borgtog
Die 28-jarige verdagte is kort ná die aanval in hegtenis geneem en is na bewering een van ses verdagtes wat betrokke was by die aanval op die Van Zyls.
Bronkhorstspruit-aanval: Man veg steeds om lewe
Cynthia is intussen ontslaan en sterk by die huis aan.
Bronkhorstspruit-plaasaanval: Verdagte dán weer in hof
Die oorblywende vyf verdagtes is steeds op vrye voet en die egpaar se bakkie is ook steeds soek.
Bronkhorstspruit-plaasaanval: Gemeenskap ruk op, bid voor hof
Lede van die Bronkhorstspruit-gemeenskap en omliggende gebiede het reeds van vroeg af voor die landdroshof in die dorp byeengekom.
Dié vyf mans gesoek ná Bronkhorstspruit-plaasaanval
Een verdagte is reeds verlede week vasgetrek.
Verdagte vas ná Bronkhorstspruit-plaasaanval
Waldi is stabiel en Cynthia is reeds uit die hospitaal ontslaan.
Bronkhorstspruit-plaasaanval: Egpaar se toestand onveranderd
“Waldi is stabiel, maar steeds in ʼn kritieke toestand.”
Pa dood na mans op hom en seuns losbrand
’n Man (in sy 60’s) is Maandag dood toe ’n groep mans op hom en sy twee seuns in Bronkhorstspruit in Gauteng losgebrand het.
Egpaar kritiek ná Bronkhorstspruit-plaasaanval
Die man en vrou is erg aangerand voor die ses aanvallers gevlug het.
Drie vas oor diefstal uit Transnet-pyplyn
Die verdagtes is aangekeer toe hulle aan ʼn Transnet-pyplyn in Bronkhorstspruit gepeuter het.
Bejaarde laat breinaalde klik ten bate van behoeftiges
“Sy het my gebel en gesê: ‘Ouma, my kindertjies kry koud’.”
Egpaar, kinders oorval; met die dood gedreig
Die egpaar se ses kinders was in ʼn ander kamer vasgebind.
Lewenslank vir landdros se moordenaars
Landdros Victor Mabunda is op 10 Januarie verlede jaar in die oprit van sy huis in Bronkhorstspruit doodgeskiet. Hy is op dié dag van sy kantoor by die Cullinan-landdroshof na sy huis gevolg en vermoor.
Foto’s: ’n Grondpadreis deur die landbougeskiedenis
Die toestand en onderhoud van museums in Suid-Afrika skets nie altyd ’n rooskleurige prentjie nie en verskeie museums het deur die jare erg agteruitgegaan. Maar ’n besoek aan die Willem Prinsloo-landboumuseum is niks minder as ’n verrykende en genotvolle kulturele ervaring nie. En dan is jy weer hoopvol.
Instrukteur ernstig beseer in vliegongeluk
Die enjin van die vliegtuig het vermoedelik onklaar geraak en aan die brand geslaan.
Dapper gr. 1’s skool toe ondanks onluste
“Ons het nie tyd gehad om die tuin reg te maak nie, maar die belangrikste is dat die leerders kan begin werk.”