Uber het in 2017 vir die eerste keer sy vervoerlisensie in Londen verloor weens ʼn gebrek aan veiligheid.
Lees meerAlles vir Maandag 28 September 2020
ANC-lid, stiefseun reeds in hof oor beweerde verkragting
Die betrokke lid van die ANC was voorheen ’n LUR.
Tenderbedrog by polisie: 6 uit op borgtog
Altesaam 42 verdagtes word nou reeds by die saak betrek.
Maatskappy moet opdok ná tragedie by pretpark
Vier mense is destyds dood toe die Thunder River Rapids-pretrit weens ʼn tegniese fout onklaar geraak het.
ANC-man verkrag glo dogters
Die ANC het hom reeds geskors.
ToekomsVenster: Wees onselfsugtig
Droom ons nog van ʼn wêreld waarin die Koninkryk van God met krag inbreek en deurbreek of het ons so gewoond geraak aan die gebrokenheid, hartseer en onreg van hierdie wêreld dat ons onsself niks anders kan voorstel nie?
Meer as 1 000 in Limpopo aangekeer
Meer as 16 000 voertuie en 33 000 mense is deursoek.
Video: Japan se 25 ton-robot maak sy eerste bewegings
Wat maak Japannese tydens ʼn pandemie? Hulle bou ʼn robot natuurlik, en in hierdie geval is dit een van die wêreld se grootstes wat 18 m lank is en sowat 25 ton weeg.
Gauteng gebruik pandemie om hospitaalbestuur te verbeter
Die LUR vir gesondheid in die provinsie sê inwoners moet ná afloop van die pandemie beter daaraan toe wees wat gesondheidsorg betref.
Die wêreld in foto’s – 28 September 2020
Die Groot Versoeningsdag bring jaarliks die lewe van talle Israeli’s tot ʼn stilstand.
Verbod op TikTok in VSA afgeweer – vir eers
Die verbod sou van Apple en Google vereis om die diens uit hul onderskeie appwinkels te verwyder, sodat nuwe gebruikers dit nie kon aflaai nie.
Droogte moet weer tot ramp verklaar word – DA
“Talle boere wie se plase ons besoek het, se vee het van dors en honger gesterf weens die droogte.”
Luister in 3 minute: ’n Spesiale fokus op Covid-19
Baie welkom by ʼn spesiale langer uitgawe van 3 Minute, 3 Sake wat spesifiek fokus op vrae rakende Covid-19. Met vlak 1 van die nasionale staat van inperking is dit nou nodig om die maatreëls wat oorbly, asook Covid-19 self, vir ’n slag onder oë te neem.
Só lyk Trump se geldsake glo
Die Times probeer al geruime tyd om Trump se belastingopgawes in die hande te kry. Hy weier om dit bekend te stel, hoewel dit iets is wat sy voorgangers tradisioneel gedoen het.
Eldoradopark-skietery: Polisiebeamptes hoor oor borgtog
Die drie polisiebeamptes staan tereg op aanklagte van die moord op die 16-jarige Nathaniel Julies.
Nuuskommentaar: SA se erfenis blote sonskyn, sokkie en sport
Beelde en monumente verteenwoordig geskiedenis, kultuur en erflating. Die oomblik dat die regering homself volmag oor die geskiedenis gee, gee hy homself ook volmag oor die toekoms. Die skrywer George Orwell het dit eens opgesom deur te sê: “Wie die verlede beheer, beheer die toekoms.”
Egpaar kritiek ná Bronkhorstspruit-plaasaanval
Die man en vrou is erg aangerand voor die ses aanvallers gevlug het.
Video: Dís wat gebeur as ʼn ingenieur verveeld is by die huis
Mark Rober, ʼn voormalige ingenieur van Nasa en Apple, was tydens die afsonderingsperiode verveeld by die huis en het besluit om die eekhorings in sy tuin te vermaak…
‘Vasgevang in my eie liggaam’
Weens die Covid-19-pandemie kan die prosedure glo nie by ’n staatshospitaal gedoen word nie.
DA vra openbare sittings oor SAL-reddingsboei
Altesaam R57 miljard is sedert 1994 aan reddingsboeie vir die SAL bestee.