“Ons is nou nie meer ’n viermanskap nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SAL"
Medelye stroom in vir vlieënier ná Bultfontein-vliegongeluk
“My vriend, mag jy hoog vlieg. Nou het jy permanente vlerke van jou eie.”
McKinsey gaan ook vir Transnet en SAL terugbetaal
Die konsultasiefirma McKinsey & Co gaan honderde miljoene rande terugbetaal vir werk wat hy saam met Regiments, ʼn Gupta-verwante maatskappy, vir Transnet en SAL verrig het.
SAL se tussentydse raad aangekondig
Geoffrey Qhena, voormalige uitvoerende hoof van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie, sal as raadsvoorsitter dien.
SAL-werkers gevra om 3 maande se salaris te aanvaar
“Sekere vakbonde ondermyn doelbewus die proses en dit lyk asof hulle in ’n alliansie is met opposisiepartye om die sakereddingsproses te ondermyn.”
DA wil weet wie is SAL se voornemende beleggers
Die Demokratiese Alliansie doen ʼn beroep op die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, om inligting bekend te maak van die privaat vennote wat glo belangstelling toon om in die uitgediende Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL).
Reddingsboei vir SAL sal nié ander dienste benadeel – Mabuza
“Toe die kabinet die steun van R10,5 miljard aan SAL toegeken het, was ons terdeë bewus van die stand van ons finansies.”
SAL Tegnies bereik ooreenkoms met Mango, SAL
Volgens SAL Tegnies is die besluit om dienste op te skort nie ligtelik geneem nie maar moes hy dit doen weens kontantvloei-uitdagings.
Staking van SAL-bedrywighede ‘net nog ʼn vertragingstaktiek’
“Die sakeredders se besluit het weereens bewys dat die hele sakereddingsproses polities gedrewe is.”
SAL staak alle bedrywighede
“Ons sal voortgaan om mense wat geraak word ten volle ingelig te hou.”
DA vra openbare sittings oor SAL-reddingsboei
Altesaam R57 miljard is sedert 1994 aan reddingsboeie vir die SAL bestee.
SAL se herstrukturering gefinaliseer
“Gordhan plaas oënskynlik druk op pres. Cyril Ramaphosa en die kabinet om Mboweni opdrag te gee om ʼn reddingsboei aan die SAL te gee.”
DA sê SAL het slegs een opsie – likwidasie
“Indien pres. Cyril Ramaphosa se regering ernstig is oor strukturele ekonomiese hervorming, is die likwidasie en sluiting van bankrot entiteite soos die SAL ʼn goeie plek om te begin.”
Pogings duur voort om SAL-sakereddingsplan af te handel
Die departement van openbare ondernemings het gesê pogings, om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se sakereddingsproses af te handel en die lugdiens te herstruktureer, duur voort en ʼn besluit oor die finansiering sal binnekort aangekondig word.
Private finansierders toon belangstelling in SAL
Die departement van openbare ondernemings het nou ook ’n lys van eienskappe bekendgemaak waaraan die regering wil hê die nuwe SAL moet voldoen.
SAL: Regering stel sakereddingsplan in werking
Vrywillige skeidingspakkette word in werking gestel en ʼn nuwe bestuurspan vir die SAL word binnekort aangestel.
SAL: Krediteure gee staat tot dán om sakereddingsplan te wysig
Sou die krediteure se voorwaardes nié dan nagekom word nie, kan die sakereddingsplan as onuitvoerbaar geag word.
Mboweni, Gordhan onderneem om R10 miljard vir SAL te vind
Die sakeredders vereis ʼn bedrag van R10,1 miljard om die plan te finansier.
SAL: Krediteure stem ten gunste van sakereddingsplan
“Krediteure kan nou voordeel trek uit Suid-Afrikaners sonder enige aanspreeklikheid vir hul optrede,” meen die DA.
Vakbonde aanvaar afleggingsvoorwaardes by SAL
Vakbonde het uiteindelik ingestem tot ʼn skeidingspakket.