Stad Kaapstad se departement van gesondheid het ʼn toename aangemeld in gevalle van nienakoming aan Covid-19-protokol.
Lees meerAlles vir Maandag 5 Oktober 2020
Vlugte gekanselleer oor ‘swak beplanning’
Die DA sê hy word oorval deur oproepe van die bestuur van verskillende lugdiensmaatskappye wat dreig om nóg vlugte te kanselleer oor die verwarrende regulasies wat betref bemanningslede ná aanvanklike kansellasies Vrydag deur Emirates.
Nog twee vas oor bedrogsaak in Noord-Kaap
Dit hou verband met die saak waar Ubuntu-munisipaliteit in Victoria-Wes glo betalings aan verskillende diensverskaffers gemaak het sonder dat die diens gelewer is.
Skietery in Hanover Park veroordeel
Die minister van gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, Albert Fritz, het ten sterkste ʼn skietvoorval veroordeel waartydens ʼn 28-jarige man Saterdag dood en minstens sewe mense beseer is.
Zim-vliegtuigrit raak al meer omstrede
Die vliegtuigrit wat die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, saam met ‘n ANC-afvaardiging na Zimbabwe onderneem het, raak by die dag meer omstrede namate meer geraamtes uit die kas val.
Agt by begrafnis in hegtenis geneem
Agt persone, tussen 22 en 35 jaar oud, het vandag in die Richmond-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn ná hulle by ʼn begraafplaas in hegtenis geneem is.
Dwingende kwessies druk parlement ná reses
Parlementslede keer hierdie week terug werk toe ná die kort lente-reses met ‘n klomp dwingende samelewingsvrae op die agenda.
ToekomsVenster: Die onstuimige wêreld
Het ons iets van God se heiligheid iewers langs die pad verloor?
Horner-plaasmoord: Groot opkoms by hof verwag
“Elke plaasaanval is emosioneel belaai, maar hierdie was ’n kind in die fleur van sy lewe. Die mense is keelvol.”
Drie in hof na moord op Potch-man
Drie verdagtes het Maandag in die Potchefstroomse landdroshof verskyn in verband met die moord op Sias Willemse (74).
Die wêreld in foto’s – 5 Oktober 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het oorstromings groot skade aangerig in dele van Frankryk se suidoostelike streek en die noordweste van Italië.
Munisipale bestuurder, oud-LP in hof vir diefstal, geldwassery
Die vier beskuldigdes het bykans soveel as R5 miljoen in hul sakke gesteek.
Korrupsie noop Cosatu om landwyd te staak
Die vakbond Cosatu beplan om Woensdag ’n landwye staking te hou, onder meer uit protes teen korrupsie.
Foto’s: Agter die skerms by Reynardt Hugo se jongste musiekvideo
Volgens Hugo is dié liefdeslied losweg geskoei op die Bybelse beeld van die pottebakker.
‘Tyd vir die krag van die gemeenskap om in te skop’
Maroela Media het met dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit gesels oor die Werkherstelprogram wat Donderdag bekendgestel word.
Voormalige polisiehoof in hof
’n Voormalige polisiekommissaris van KwaZulu-Natal en ’n polisiekaptein het hulself vanoggend aan die polisie oorgegee.
Nataniël kuier stoksielalleen op besonderse plekke in nuwe reeks
“My ouma en my tannie Gesie het altyd gesê jy moet elke dag soos ʼn koning eet, want jy is een.”
Beperkte weergawe van uiters gewilde Polo bekend gestel
Volkswagen verkoop elke maand derduisende Polo’s.
Boekresensie: Die opstand van Poppie Nel
Prof. Hans du Plessis slaag daarin om die leser se fokus te hou op Poppie se wroeging en uiteindelike genesing.
Brandstofpryse daal dán
Verbruikers van diesel en paraffien sal veral van oor tot oor glimlag.