Bewerings van korrupsie is deur die vervaardigers van ’n ondersoekende joernalistiek- program onder die bestuur van die polisie se aandag gebring.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Polisiediens"
Tronkstraf vir voormalige polisiehoë wat intelligensiefonds plunder
Solomon Lazarus was betrokke by die plunder van ʼn geheime fonds van die polisie.
‘Besope’ polisieman in hof
Die polisiekonstabel is die naweek op video betrap terwyl hy sukkel om regop te bly.
‘Besope’ polisieman in die sop
Die polisiekonstabel van Noordwes is oor die naweek op video vasgevang waar hy sukkel om op sy voete te staan terwyl hy die skade aan ʼn polisievoertuig nagaan.
Polisielede woedend oor Malema-uitlatings
Strafregtelike klagte is vandag teen die uitgesproke EFF-leier aanhangig gemaak.
Polisieman vas vir korrupsie
Die polisiebeampte is tydens ’n operasie deur die polisie se teenkorrupsie-eenheid vasgetrek.
Polisielede binnekort gevonnis oor vals klagte van rassisme
Die twee polisiebeamptes is in Junie vanjaar skuldig bevind aan aanranding, regsverydeling, meineed en crimen injuria.
Ondersoek na Wes-Kaapse polisie verwelkom
Daar is veral klagtes rakende die teenbende-eenheid ontvang.
Voormalige polisiehoof in hof
’n Voormalige polisiekommissaris van KwaZulu-Natal en ’n polisiekaptein het hulself vanoggend aan die polisie oorgegee.
Ombudondersoek na polisie in Steenberg, Muizenberg duur voort
Daar word onder meer beweer dat ’n vrou in hegtenis geneem, aangerand en in die gesig gespoeg is toe sy hulp by die Steenberg-polisiestasie gaan soek het.
Tenderbedrog by polisie: 6 uit op borgtog
Altesaam 42 verdagtes word nou reeds by die saak betrek.
Polisiehond help rower vastrek
Die verdagte wou glo rekenaartoerusting by die plaaslike departement van onderwys steel.
Polisiestasies, Metrorail gesluit weens Covid-19-gevalle
Dié ses polisiestasies sal nou almal in satellietstasies in die omgewing bedryf word.
Afsondering: Bystand ná vermoedelik onregmatige inhegtenisnemings
“In baie gevalle is die polisielede bloot kwaadwillig en geniepsig.”
Al hoe meer eise teen Oos-Kaapse polisie
Die Oos-Kaapse polisie het in die huidige boekjaar reeds R17 miljoen meer in eise uitbetaal as die vorige jaar.
Polisie slaan toe op daggalab in Randfontein
Die polisie aan die Wes-Rand waarsku die publiek dat die handel in dagga steeds onwettig is.
SAPD nooi oudlede terug
Suksesvolle aansoekers sal net met dieselfde rang in diens geneem word as wat hulle voorheen beklee het en volgens die minimum salarisskaal vir daardie rang vergoed word.
Derduisende wil by polisiemag aansluit
Die SAPD het dié werwingsprogram van stapel gestuur om leerlingbeamptes te identifiseer om by die 1 146 polisiestasies landwyd geplaas te word.
Solidariteit wil SAPD deur hof dwing om oor regstelplan te konsulteer
Die vakbond Solidariteit het vandag aangekondig dat hy die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) deur die arbeidshof wil dwing om met hom te konsulteer oor die SAPD se nuwe regstelplan.
Renate Barnard-regstelsaak: ‘Meer as net ‘n uitspraak’
Renate Barnard gaan Dinsdag, ná ʼn uitmergelende hofgeding wat nege jaar geduur het, uiteindelik die uitspraak van haar regstellendeaksiesaak teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ontvang.