Ondernemings kon in die verlede al 100% van die koste van sonkraginstallasies van hul belasbare inkomste aftrek en tot dusver het die vlakke van beurtkrag nogtans toegeneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "begroting 2023"
SA se skuldlas vreet hulpbronne
Suid-Afrika bestee meer aan rente op sy skuld as gesondheid, maatskaplike ontwikkeling, of vrede en veiligheid en 18c uit elke R1 wat in inkomste ingevorder word, word hieraan bestee.
Maatskaplike toelae styg met 5%
Meer as R30 miljard sal gebruik word om die verlenging van die Covid-19- maatskaplike noodtoelae te finansier.
Meevaller van miljarde vir polisie
Die begroting volg kort ná die bekendmaking dat 7 555 mense tussen Oktober en Desember verlede jaar vermoor is.
Sonpanele hou nou belastingvoordele in
Dié belastingmaatreëls het ten doel om ondernemings en individue aan te moedig om in hernubare energie te belê.
Begroting 2023: Reuse-reddingsboei vir Eskom
Die R254 miljard-skuldverligting aan Eskom sal groot druk van die kragvoorsiener afhaal en hom toelaat om die skuld wat hom lamlê, terug te betaal en te verseker hy voeg dringend meer krag tot die stelsel.
Alternatiewe begroting: Dís wat ekonomie benodig
Die DA wil hê die regering moet onder meer die land se skuld pak en meer hulp aan kwesbare Suid-Afrikaners gee.