“As jy maatjies maak is dit ʼn bonus, maar dit is nie waarvoor ons hier is nie. Ons is nie hier om maatjies te maak nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Februarie 2023
Vermiste Duitse toeris se ID glo gevind
“Ons hoop heeltyd dat my broer lewend huis toe sal kom.”
Engelse krieketspeler se drama in Tafelberg-kabelkar
“Dit was angswekkend. Volgende keer vat ek die trappe!”
Aardbewing van 6,8 tref Tadjikistan
Geen slagoffers of skade is in die ylbevolkte streek aangemeld nie.
Gesteelde skape, honde word vermis
Die twee babahondjies en paar skape het skoonveld verdwyn.
Vrystaat-munisipaliteit sleep voete met Eskom-kontrak
“Dit is skokkend dat bevele van die hooggeregshof bloot geïgnoreer word.”
Span sal op misdaad by Eskom fokus
Senior polisielede, insluitende generaals, is reeds ontplooi.
ToekomsVenster: Die tempel van die Heilige Gees
Die voete moet koers kies na hulle wat leiding, warmte, omgee en versorging nodig het. Die voete moet ander gelowiges agterna loop en bemoedig op die reis.
ANC verwelkom ‘regse’ De Ruyter se vertrek
Die regerende party dreig met regstappe teen André de Ruyter en sê hy probeer die skuld vir sy eie klaaglike mislukkings nou op die ANC pak.
‘Ergste nog nie verby,’ sê weerdiens oor sikloon
“Enige druppel reën kan tot verdere oorstromings lei omdat die grond reeds versadig is van die swaar en aanhoudende reënval die afgelope paar weke. Die grond is nie in staat om nog reënwater te absorbeer nie.”
KragDag bied selfdoen-oplossings vir Kapenaars
Die groot getal besoekers is ʼn aanduiding dat Suid-Afrikaners die waarde begin besef om hulle teen staatsverval te verskans.
‘Rianette en die Internet’: Talle geleenthede in wêreld van aanlyn speletjies
Het die gogga van die internetspeletjie wêreld jou ook al gebyt, of raak jy sommer nukkerig as jy dink aan hoeveel tyd jou kinders of kleinkinders spandeer deur met ander mense en vreemdelinge aanlyn te speel?
Jong mans hoor lot ná nagklubmoord
“Die feite spreek vanself.”
Cholera-sterfte aangemeld
Die jong oorledene het geen reisgeskiedenis gehad nie.
Goue handdruk vir UK-visekanselier
ʼn Wolk van onstabiele bestuur hang al jare lank oor die Universiteit van Kaapstad.
Ekonomiese groei ál minder van Eskom afhanklik
Die privaat sektor in Suid-Afrika vind kreatiewe maniere om die ekonomie aan die gang te hou en word ál meer weerstandig teen die mislukkende kragvoorsiener, sê die ekonoom Dawie Roodt.
Africa Agri Tech wil landboudruk verlig
“Besoekers kan uitsien na drie dae van begeestering, nuutskeppings en bande bou, terwyl die bedryf saamkom om die toenemende voordele van tegnologie en wetenskaplike vordering in landbou te verken.”
Jou moedertaal is jou hartstaal
Daardie dag op die vliegtuig het ek die woorde van die FAK-liedjie, “O Boereplaas”, helaas verstaan.
Video: Van guur weer na mooiweer deur die tonnel
Dit lyk byna of jy deur ʼn towertonnel ry met guur weer aan die een kant en sonskyn weer as jy aan die anderkant uitry.
KTM raak ernstig met 390 Adventure
Met alles waarmee die 390 toegerus is, en ʼn voorgestelde prys van R124 000, is die KTM 390 Adventure uiters goeie waarde vir geld.