‘Rianette en die Internet’: Talle geleenthede in wêreld van aanlyn speletjies

(Foto verskaf)

Het die gogga van die internetspeletjie wêreld jou ook al gebyt, of raak jy sommer nukkerig as jy dink aan hoeveel tyd jou kinders of kleinkinders spandeer deur met ander mense en vreemdelinge aanlyn te speel?

Kom ons gesels oor die geleenthede en gevare in die internet- en aanlyn speletjie wêreld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.