“Ons soek die waarheid, dit is hoekom ons elke keer hier kom sit. Ons wil net weet wat gebeur het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Daniël Botha"
Benoni-nagklubmoord: Saak uitgestel oor tolk
“Ons is gebreek. My vrou gaan elke keer van voor af deur die hele proses.”
Benoni-nagklubmoord: Só verloop gebeure glo op noodlottige aand
ʼn Ma van Boksburg-Suid het Maandag kop onderstebo geluister na die gebeure wat glo gelei het tot die dood van haar seun in ʼn kuierplek verlede jaar.
Emosies loop hoog in verhoor oor jong man se dood
“Ek probeer jammer voel vir hulle, maar ek kan nie. In dié stadium moet hulle [die beskuldigdes] vergifnis by die Here soek, nie by my nie.”
Nog ʼn verdagte vas ná jong man se dood
Nog ʼn jong man is in hegtenis geneem in verband met die dood van Daniël Botha (26) wat gesterf het toe hy in ʼn kuierplek in Benoni aan die Oos-Rand aangerand is.
Jong man sterf ná voorval by kuierplek
Die masjiene wat Daniël Botha (26) aan die lewe gehou het, is Sondag afgeskakel en sy organe is geskenk. ʼn Man het hom intussen in verband met die voorval aan die polisie oorgegee.