Die ikoniese rockster Tina Turner is in die ouderdom van 83 oorlede.
Lees meerAlles vir Woensdag 24 Mei 2023
Australiese oumagrootjie sterf ná polisie haar skok
Clare Nowland, ’n demensielyer en oumagrootjie, is verlede week deur ’n polisiebeampte met ’n elektriese skoktoestel by ’n versorgingsoord geskok.
Namibiër sterf aan Kongokoors
“Een geval word as ʼn uitbreking beskou.”
Cholera: Dodetal styg weer
Minstens 165 pasiënte het al met simptome van diarree, maagkrampe en braking by die Jubilee-distrikshospitaal aangemeld.
Aanval op Kaapse burgemeesterskomiteelid afgeweer
Die BBP-voertuig wat Rob Quintas vervoer het, is vanmiddag in Phoenix aangeval.
Minister se kru woorde ‘’n verleentheid’
Min. Thandi Modise sê die Suid-Afrikaanse regering het “f****l” op die Lady-R gelaai.
Twee ‘rowers’ dood ná skietgeveg met polisie
Die verdagtes het die polisie se opdrag om hulself oor te gee, geïgnoreer en op die polisie losgebrand, waarna ’n skietgeveg gevolg het.
Verpleegsters oes glo tweeling se organe
Die Tanzaniese verpleegsters is intussen in hegtenis geneem.
Meeste geld nóg gaan na Rooiwal-watersuiweringsaanleg
Die Tshwane-metroraad beplan om die Rooiwal-watersuiweringsaanleg oor die volgende drie jaar op te knap.
ToekomsVenster: Om iets prys te gee
Ons leef in ontkenning, opstand en rebellie eerder as om te vra wat God, die Lewe self, vir ons wil leer.
NGV nóg nader aan werklikheid: ‘Donker dag vir gesondheidsorg’
Die finale wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) is ʼn kort ruk gelede tydens ʼn stemming van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid aanvaar.
Karpowership kán help, maar kontrak moet veel korter
“Ons verwelkom Ramokgopa se standpunt teen die absurditeit van ʼn 20 jaar lange meulsteen om die nek van Suid-Afrikaners,” sê die DA.
Radiostasie wil duisende blikkies vir behoeftiges insamel
“Een van die swaarste aspekte van die projek is om te bepaal wie se nood die grootste is.”
Benoni-nagklubsaak: De Lange, Hearn vanaand weer tuis
Ná twee weke agter tralies slaap Jacques de Lange en Sampie Hearn Woensdagaand weer in hul eie beddens.
Wiele2Wiele ry met Merc se nuwe GLC-sportnuts
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mercedes-Benz se splinternuwe luukse GLC-sportnuts en ervaar hoe dit is om met die Toyota Rav4 se inprop-hibried te leef.
Nataniël neem gehore op reis in ‘Six in a boat’
“Mense wil ervaar dat ander mense saam met hulle voel wat hulle voel.”
Deon opgewonde oor Munster-aanslag
Die Stormers se losvoorspelerster kan nie wag om sy staal teen Munster-spelers soos Peter O’Mahony en RG Snyman te wys nie.
Was jou klere reg sodat dit langer hou
Ons praat natuurlik dikwels oor watter kledingstukke om vir jou klerekas te kies en hoe om dit te stileer, maar wat doen jy wanneer jy die klere het?
Inflasie op laagste vlak in byna ʼn jaar
Inflasie daal dalk, maar die prys van sommige kosprodukte beteken dit word steeds al hoe moeiliker om ʼn ordentlike bord kos op die tafel te sit.
Video: Nege ure in plankstand is ʼn wêreldrekord
“Dit nie saak maak hoe oud jy is nie – jy kan veranderinge aanbring om gelukkiger, meer lewenslustig en gesonder te voel.”